Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis SONDAG 4 Nov Erediens
Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63
Verhouding Diep innige gemeenskap
Ps 63:2 Ek soek U, o God, my God, ek dors na U; ek smag na U
Basiese begeertes (dinge) Kritiese begeertes (mense) Kern begeertes (God)
Joh. 7:37,38 As iemand dors het (diepe verlange/begeerte na iets méér het …), laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei
Kernbegeerte - Begeerte om in God se teenwoordigheid te wees (Ps. 63:3) - Blootstelling aan God se liefde (63:4)
Die waarde van swaarkry en pyn
Die mens is vir God geskape en kan nie rus vind Augustinus Die mens is vir God geskape en kan nie rus vind voordat hy dit in God gevind het nie