Joh. 1: 31-34 Efes. 5: 17 - 18.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Rom.6: en :
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Ek Glo en Bely I - III Dr. Thinus du Plessis.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
KOM NA MY TOE….
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Selfdegeslagverhoudings
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Joh. 1: 31-34 Efes. 5: 17 - 18

Joh. 1: 31 - 34 Ek het self ook nie geweet wie Hy is nie, maar ek het gekom en ek doop met water sodat Hy aan Israel bekend gestel kan word.” Verder het Johannes getuig: “Ek het duidelik die Gees soos 'n duif uit die hemel sien kom, en Hy het op Hom gebly. Ek het self ook nie geweet wie Hy is nie, maar God wat my gestuur het om met water te doop, het vir my gesê: ‘Die Een op wie jy die Gees sien kom en bly, dit is Hy wat met die Heilige Gees doop.’ Ek het dit self gesien en daarom getuig ek: Hy is die Seun van God.”

Efes. 5:16 - 18 Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd. Moet daarom nie onverstandig optree nie, maar probeer te wete kom wat die Here wil dat julle moet doen. Moet julle nie aan drank te buite gaan nie; daarmee gaan losbandigheid gepaard. Nee, laat die Gees julle vervul.

ONS BID SAAM.

Die tema: DIE DOOP EN VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES!

7 KEER WORD VERWYS NA DIE DOOP MET DIE HEILIGE GEES 7 KEER WORD VERWYS NA DIE DOOP MET DIE HEILIGE GEES! 4 KEER VERWYS DIT NA IETS WAT JESUS DOEN! Matt. 3:11 en Mark. 1:8 Luk. 3:16 en Joh. 1:33

1 Kor. 12:13: “ Omdat ons almal een liggaam geword het, is ons almal met die een GEES gedoop, of ons nou Jood of Griek is, slaaf of vry. Ons is almal van die een GEES deurdrenk.”

Die DOOP met die Heilige Gees is nie IETS wat ons kry nie Die DOOP met die Heilige Gees is nie IETS wat ons kry nie. Veel belangriker is – dit gaan oor die KOMS van IEMAND – die HEILIGE GEES!

1 Kor. 12:13: “ Omdat ons almal een liggaam geword het, is ons almal met die een GEES gedoop, of ons nou Jood of Griek is, slaaf of vry. Ons is almal van die een GEES deurdrenk.”

DAAR IS NET EEN PERSOON WAT VIR SY KERK DIE HEILGE GEES GEE – EN DIT IS JESUS CHRISTUS !

Hoe moet ons VERVULLING met die Heilige Gees verstaan?

Alhoewel die Bybel ons nooit BEVEEL om die doop met die Heilige Gees te soek nie – kry ons wel die OPDRAG: “WORD VERVUL MET DIE HEILIGE GEES!”

Efes. 5:18 “ MOET JULLE NIE AAN DRANK TE BUITE GAAN NIE DAARMEE GAAN LOSBANDIGHEID GEPAARD. NEE – LAAT DIE GEES JULLE VERVUL!”

Die DOOP met die Heilige Gees was ‘n EENMALIGE gebeure Die DOOP met die Heilige Gees was ‘n EENMALIGE gebeure. Die VERVULLING is ‘n VOORTGAANDE proses!

Die vraag vanaand is: SOEK JY ELKE DAG IN ALLES DIE HEILIGE GEES SE WIL EN KRAG EN LEIDING!

ONS BID SAAM.