STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Advertisements

“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Hoop in onverwagte plekke
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Liefde vir mekaar – Deel 1
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Gedagtenis maaltyd.
“omdat dit een brood is, is ons, al is ons baie, saam een liggaam, want ons het almal deel aan die brood” 1 Kor 10:17.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Voorstelling 2013.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Vrugte van die Gees.
Die grootste is die LIEFDE
Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Oefening 1: Gesig oefening
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Warm op deur te kniel in gebed.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hand. 1:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Transcript van de presentatie:

STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as wat ons kan.

ASEMHALINGS OEFENINGE Laat alles wat asemhaal, die Here prys - Psalm 150:6 Kom ons skree almal saam so hard soos ons kan – “PRYS DIE HERE”

BREIN OEFENINGE Watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees, daarop moet julle julle gedagtes rig. Filippense 4:8 Maak julle oë toe en dink aan iets moois wat vandag met jou gebeur het.

OOG OEFENINGE Die oog gevestig op Jesus, die begin en voleinder van die geloof - Hebreërs 12:2 Vind vir jou iets om op te fokus, en oefen jou oog om daarop te ‘korrel’.

GESIG OEFENINGE Wees altyd bly in die Here, ek herhaal wees bly - Filippense 4:4 Almal glimlag vir die persoon langs hulle.

OOR OEFENINGE Elke mens moet maar gewillig wees om te luister, nie te gou praat nie en nie te gou kwaad word nie - Jakobus 1:9 Vertel vir die persoon aan jou linkerkant van iets wat vandag met jou gebeur het.

TONG OEFENINGE Met dankbaarheid in julle harte moet julle Psalms, lofgesange en ander geestelike liedere tot eer van God sing - Kolossense 3:16 Vertel vir die persoon aan jou regterkant van iets waaroor jy dankbaar is.

BEEN OEFENINGE Versterk daarom die slap hande en die lam knieë en loop die reguit pad - Hebreërs 12:12 Almal staan in ‘n lang ry en oefen om “reguit te loop”.

HART OEFENINGE Skep vir my ‘n rein hart o God, vernuwe my Gees en maak my standvastig - Psalm 51:12 Almal maak ‘n hartjie met hulle hande en wys dit in die lug terwyl jy vir God vra om jou sondes te vergewe en vir jou ‘n rein hart te gee.

NEK OEFENINGE Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie want ek is jou God. Jesaja 41:10 Almal kyk in die lug op terwyl jy vir God sê dat jy op Hom vertrou.

HAND OEFENINGE Ek strek my uit in gebed na U toe - Psalm 143:6 Lug nou jou arms bo jou kop terwyl jy nog opkyk en sê vir God hoe groot en goed Hy is.

ONTSPANNINGS OEFENINGE Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle - 1 Petrus 5:7 Kom nou met jou arms af grond toe en kniel neer terwyl jy vir God gee wat jou bekommer.