Hartlik welkom in die Erediens!

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Gedagtes rondom die nagmaal
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Hartlik welkom in die Erediens!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Welkom, Leiers!.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Filp. 2:
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Gelukkig moedersdag aan al die mammas…
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Hartlik welkom in die Erediens! Sondag, 7 April 2019 Hartlik welkom in die Erediens! Tema: Verstaan ons regtig wat aan die kruis gebeur het? Teks: Lukas 23:32-43 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk

Gebed

Vrede vir jou…

Verstaan ons regtig wat aan die kruis gebeur het?

Hoekom gee ons nie dieselfde aandag aan Paasfees as wat ons aan Kersfees gee nie?

Lydenstyd? Seisoen in die kerk wat spesifiek bestaan uit 46 dae waarin die kerk die lyding van Christus in herhinnering roep en daarop reageer in voorbereiding op paasfees Aswoensdag

Jesus se 7 kruiswoorde 1) Vader vergeef (Lk 23:34) 2) Saam in die paradys (Lk. 23:43) 3) Daar is u seun (Jh. 19:26) 4) My God…verlaat (Mt 2:46; Mk 15:34) 5) Ek is dors (Jh 19: 28) 6) Dit is volbring (Jh. 19:30) 7) In U hande (Lk. 23:46)

Skriflesing: Lukas 23:32-43

Amen (Ek verseker jou) vandag sal jy saam met My in die paradys wees. (Lukas 23:43)

Jesus kom keer die hele verstaan van God se Koninkryk op sy kop!

Die vraag is: Is dit nie baie keer hoe ek en jy ook dink nie? Jode: Nie moontlik om genade te ontvang net voordat jy doodgaan nie. Jy moet in jou lewe goeie dade doen. Die vraag is: Is dit nie baie keer hoe ek en jy ook dink nie?

Geloof in Christus alleen red ons!

‘Hierdie redding kom slegs deur ‘n boei wat Ek vir jou gooi.’ ‘Al wat jy moet doen is die boei vasgryp’ ‘Jy kan op geen ander manier op die boot kom nie’

Paulus kry die opdrag om ander te gaan vertel van hierdie vryspraak (die redding sonder goeie werke) “Hierdie is die goeie nuus wat ek gretig is om aan julle te verkondig.”- Paulus

Hoe meer ‘n mens verstaan wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het, hoe groter is ons dankbaarheid!

Verstaan ons regtig wat het Jesus aan die kruis gedoen vir jou en vir my?

Gebed

Dankoffers

Ontvang die Here se seën

Amen