Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Advertisements

Die produksieproses Onderwerp 15
My siel, Pa Marie van Rensburg
Ongelykheid en armoede
VAKBONDE TERME.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
KONTAK Antwoordgids.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Omdat.
“Gaan dan heen”.
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Die wêreld het so klein geword
Die geskiedenis van geld
Funksies van ‘n Besigheid
Suid – Afrikaanse geld.
Handel oor die Sahara-woestyn heen
Op pad na jou destinasie!!
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Wat van die res van jou lewe?
Rom.6: en :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
`n Kerk in aksie teen armoede
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
DANKIE PA!!.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Algemene Sinode Dagwyding
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Besigheidstudies Graad 11.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Laerskool Hermanus Robert Prodehl
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
KOSTEBEREKENING Hoofstuk 7 Bl. 32.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Druk (Click) om voort te gaan
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
\.
Transcript van de presentatie:

Hoekom belê in aandele

Binnelandse Aandele

Risiko’s Werêld ekonomie herstel stadig Europa sukkel om behoorlik aan die gang te kom Japan gebruik ‘n baie swak yen om sy ekonomie te stimuleer In Suid-Afrika woed arbeidsonrus voort, ons sit met groot tekorte wat ‘n swak wisselkoers teweegbring Suid-Afrika se vernaamste probleem is die kwessie van werkskepping Met groot tekorte en skuld plaaslik en wêreldwyd veral in Ontwikkelde lande soos die VSA kan hoër rentekoerse nie bekostig word nie Die tekorte wat lei tot ‘n swak Rand kan uitvoere stimuleer wat tot ekonomiese groei kan lei Ek verwag lae rentekoerse vir baie langer Dit blyk positief vir Aandele Beleggings vorentoe

Rentekoerse gaan langer neem om te styg

Rentekoerse top in 2015

Ekonomiese siklus: Waar is ons tans?

Koperprys wêreldekonomie

Plaaslike aandele Plaaslike Aandele bietjie oorwaardeerd tans Sekere sektore bied waarde en goeie aandele seleksies deur PSG behoort tot uitprestering te lei Dit is gevaarlik om te dink in absolute terme bv. As rentekoerse gaan styg dat die aandele mark nie sal groei nie. Onthou die mark pas altyd aan en geleidelike rentekoers stygings sal nie die mark ontwrig nie Plaaslike Staatseffekte is tans die mees onaantreklikste bateklas Kontant bied tans baie min beleggings potensiaal omdat rentekoerse baie laag is Aandele bly nog steeds die beste bateklas langtermyn Belleggings in plaaslike aandele met Buitelandse blootstelling moet voorkeur geniet

Buitelandse aandele VSA Aandele waardes verhandel tans teen intrinsieke waarde Europese Aandeleverhandel teen groot diskonto’s op intrinsieke waarde Ekonomiese herstel in ontwikkelde lande behoort verdere verdienste groei te ondersteun Opkomende Markte verhandel teen billike vlakke en verdere verswakking van hul wisselkoerse kan bydra tot die aantreklikheid van Opkomende markte deur buitelandse beleggers Globale Staatseffekte is baie oorwaardeerd as gevolg van publieke skuld wat baie gestyg het in ontwikkelde lande Buitelandse kontant beleggings opbrengste is reël negatief

Vooruitsigte vir markte vorentoe

Voorspellings vir die volgende jaar Top in Vleispryse oorsee Nuwe Algehele Hoogtepunt van $150+ in ru-olie prys % Nie laagtepunt bereik nie Aandele markte nog hoër met afverkopings tussenin Borrel in Sosiale media aandele soos Twitter ens. Van hierdie maatskappye gaan niks werd wees nie Groot prystygings in biotegnologies maatskappye die volgende 5 jaar Oplewing in edelmetaal pryse Nuwe algehele hoogtepunt in die koper prys Eiendomspryse verhoog Bulmark in hout en tekorte vorentoe Mexikaanse ekonomie word die volgende China

of e-pos by dimitri.mitropapas@psg.co.za Kontak besonderhede Skakel my gerus Dimitri Mitropapas by 012 548 0217 of e-pos by dimitri.mitropapas@psg.co.za Baie dankie!