De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Laerskool Hermanus Robert Prodehl

Verwante presentaties


Presentatie over: "Laerskool Hermanus Robert Prodehl"— Transcript van de presentatie:

1 Laerskool Hermanus Robert Prodehl
My Skool Laerskool Hermanus Robert Prodehl

2 My skoolwapen Moet ons altyd netjies wees. Ons moet altyd die regte skooldrag dra.

3 Ons skoolgronde Ons tel al ons papiere op. Ons gooi ons vullis in die drom.

4 Die Hoofgebou Die Skoolhoof. Die admin. Die kunsklas. Die Lab. Die Bib. Die saal.

5 Graad 1 & 2 geboue

6 Die gebou is meer as 100 jaar oud.
Die Klipgebou Die gebou is meer as 100 jaar oud.

7 Mnr. J.B. Cilliers Is ons skoolhoof.
Ek dink hy is maar ‘n bietjie kwaai, maar hy doen harde werk om ons skool skoon te hou. En partykeer maak hy goeie besluite. Hy maak ons al hoe slimmer met al ons werk.

8 My gebou Dit is die Graad 3 gebou.

9 Gr. 3A3

10 My juffrou Juffrou Rolene Pieterse gee vir my klas. Sy hou baie daar van om te eet. Sy hou ook baie van kuns. Ek wil in Gr.3A3 bly. Sy merk ons boeke mooi. Ek hou van haar skoene.

11 Ek is trots op my skool, want
1st. Ons skool is baie skoon. 2de. Die sport is baie goed. 3de. Ons het goeie atlete. 4de. Die klere se material is ook baie goed. 5de. Die Juffrouens is baie gaaf. 6de. Ons het ‘n goeie hoof. 7de. Daar is goeie/mooi prente.


Download ppt "Laerskool Hermanus Robert Prodehl"

Verwante presentaties


Ads door Google