12 – GROEI OOR GRENSE Eric van Niekerk Herman van der Merwe

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Die Nuwe Testament Paulus en die Apostels.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
PETRUS SE BEDIENING Les 6 vir 11 Augustus 2018.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

12 – GROEI OOR GRENSE Eric van Niekerk Herman van der Merwe 25 Augustus 2009

12 – GROEI OOR GRENSE Agenda Bekendstelling van aanbieders Christus daag ons uit om grense oor te steek Oor-grense ervaring in Mosambiek verlede week Die Agape groepie op Stellenbosch Waardes in ‘n gesprek oor grense Voorwaardes vir gesprek oor grense Inhoud van “groei oor grense” as hulpmiddel

12 – GROEI OOR GRENSE Christus se uitdaging Die lewensbloed van die geloof in Christus Hand 11:19-20 Joh 4 Lewe kom van die “randte”

12 – GROEI OOR GRENSE

Hand 11 1. Die apostels en die ander gelowiges in Judea het gehoor dat mense wat nie Jode is nie, ook die woord van God aangeneem het. 2. Toe Petrus dan in Jerusalem kom, het die Joodse gelowiges hom verwyt: 3. "Jy het mense besoek wat nie besny is nie en het selfs saam met hulle geëet." 4. Petrus het toe vir hulle alles mooi uiteengesit: 5. "Ek was in Joppe besig om te bid toe ek in geesvervoering 'n gesig gesien het," het hy gesê. "Ek het iets soos 'n groot doek wat aan sy vier punte neergelaat word, uit die hemel sien afkom, en dit het tot by my gekom. 6. Toe ek goed daarna kyk, sien ek daarin viervoetige diere van die aarde, wilde en kruipende diere, en wilde voëls. 7. Ek het toe 'n stem gehoor wat vir my sê: `Kom, Petrus, slag en eet.' 8. Maar ek het geantwoord: `Nooit nie, Here! Ek het nog nooit my mond aan iets gesit wat onrein of onheilig is nie.' 9. 'n Tweede keer het ek die stem uit die hemel gehoor: `Wat God rein verklaar het, mag jy nie onrein ag nie.' 10. Dit het drie keer gebeur, en daarna is alles weer in die hemel opgetrek. 11. "Terselfdertyd het daar drie mans wat van Sesarea af na my toe gestuur is, by die huis aangekom waar ons tuis was. 12. Die Gees het vir my gesê dat ek nie moet aarsel om saam met hulle te gaan nie. Ek en hierdie ses broers is toe saam met hulle, en ons het in Kornelius se huis ingegaan.

Hand 11 13. Hy het vir ons vertel hoe hy die engel in sy huis sien staan het, wat vir hom gesê het: `Stuur iemand na Joppe toe en laat vir Simon daar haal wat ook Petrus genoem word. 14. Hy het 'n boodskap vir jou waardeur jy gered sal word, jy en jou hele huisgesin.' 15. "Skaars het ek begin praat, of die Heilige Gees kom op hulle net soos op ons in die begin. 16. Toe dink ek aan die woorde wat die Here gesê het: `Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal met die Heilige Gees gedoop word.' 17. Hulle het net soos ons in die Here Jesus Christus geglo, en God het aan hulle ook dieselfde gawe as aan ons gegee. Wie was ek dan om God te probeer verhinder?" 18. Toe die gelowiges dit hoor, was hulle tevrede. Hulle het God geprys en gesê: "God het selfs mense wat nie Jode is nie, tot inkeer gebring om aan hulle die lewe te gee." 19. Deur die vervolging wat na Stefanus se dood ontstaan het, is die gelowiges uitmekaar gejaag. Party van hulle het na Fenisië, Siprus en Antiogië toe gegaan, maar hulle het die woord aan niemand anders as net aan Jode verkondig nie. 20. Onder die vlugtelinge was daar sekere mense wat van Siprus en Sirene afkomstig was en wat in Antiogië gekom en daar ook aan die Griekssprekendes die evangelie dat Jesus die Here is, verkondig het. 21. Die Here het die gelowiges gehelp, sodat daar baie mense tot geloof gekom en hulle tot die Here bekeer het.

Hand 11 22. Die berig hieroor het die gemeente in Jerusalem bereik, en hulle het vir Barnabas na Antiogië toe gestuur. 23. Toe hy daar kom, was hy bly om te sien hoe God in sy genade onder hulle gewerk het, en hy het hulle almal aangespoor om met hart en siel aan die Here getrou te bly. 24. Barnabas was 'n goeie man, vol van die Heilige Gees en met 'n vaste geloof. 'n Aansienlike groep mense is tot geloof in die Here gebring, 25. en Barnabas is na Tarsus toe om vir Saulus te gaan soek. 26. Toe hy hom kry, het hy hom na Antiogië toe gebring, en hulle twee het 'n hele jaar lank saam in die gemeente gewerk en baie mense onderrig. In Antiogië is die gelowiges die eerste keer Christene genoem. 27. In die tyd het daar profete van Jerusalem af na Antiogië toe gekom. 28. Een van hulle, met die naam Agabus, is deur die Gees gelei om te voorspel dat 'n groot hongersnood die hele wêreld sou tref. Dit het dan ook in die tyd van keiser Claudius gebeur. 29. Die gelowiges het toe besluit dat elkeen na sy vermoë sou bydra tot 'n hulpfonds wat vir hulle medegelowiges wat in Judea woon, gestuur sou word. 30. Hulle het dit gedoen en die geld met Barnabas en Saulus aan die ouderlinge in Jerusalem gestuur.

2. Eintlik was dit nie Jesus wat gedoop het nie, maar sy dissipels. Johannes 4 : 1 - 8 8/9 1. Die Fariseërs het gehoor dat Jesus meer dissipels maak en doop as Johannes. 2. Eintlik was dit nie Jesus wat gedoop het nie, maar sy dissipels. 3. Toe Jesus dit verneem, het Hy Judea verlaat en weer na Galilea toe gegaan. 4. Hy moes deur Samaria gaan. 5. Hy kom toe by 'n dorp in Samaria met die naam Sigar, naby die stuk grond wat Jakob aan sy seun Josef gegee het. 6. Die fontein van Jakob was daar, en Jesus het toe, omdat Hy moeg was van die reis, sommer by die fontein gaan sit. Dit was omtrent twaalfuur die middag. 7. Daar kom toe 'n Samaritaanse vrou water haal, en Jesus vra vir haar: "Gee My 'n bietjie water om te drink." 8. Sy dissipels was intussen weg dorp toe om te gaan kos koop.

Johannes 4 : 9 - 13 9/9 9. Die Samaritaanse vrou sê toe vir Hom: "Hoe vra jy, wat 'n Jood is, vir my, 'n Samaritaanse vrou, water om te drink?" Die Jode en die Samaritane gaan immers nie met mekaar om nie. 10. Jesus het haar geantwoord: "As jy geweet het wat God gee, en wie dit is wat vir jou sê: `Gee My 'n bietjie water om te drink,' sou jy Hom gevra het, en Hy sou vir jou lewende water gegee het." 11. Die vrou sê toe vir Hom: "Meneer, jy het nie eens 'n skepding nie, en die put is diep. Waar gaan jy die lewende water vandaan kry? 12. Jy is tog nie tot meer in staat as ons voorvader Jakob wat hierdie put vir ons gegee het en self saam met sy seuns en sy diere daaruit gedrink het nie?" 13. Maar Jesus antwoord haar: "Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry;

Johannes 4 : 14 - 20 10/9 14. maar wie van die water gedrink het wat Ek hom sal gee, sal in alle ewigheid nooit dors kry nie. Nee, die water wat Ek hom sal gee, sal in hom 'n fontein wees met water wat opborrel en vir hom die ewige lewe gee." 15. Die vrou het vir Hom gesê: "Meneer, gee vir my van daardie water, sodat ek nie weer dors sal kry en hier hoef te kom water haal nie." 16. Hy sê toe vir haar: "Gaan roep jou man en kom terug hierheen." 17. Die vrou het Hom geantwoord: "Ek het nie 'n man nie." En Jesus sê vir haar: "Dis reg wat jy nou gesê het: `Ek het nie 'n man nie.' 18. Jy het reeds vyf gehad, en die een wat jy nou het, is nie jou man nie. Jy het die waarheid gepraat." 19. Die vrou het vir Hom gesê: "Meneer, ek sien dat u 'n profeet is. 20. Ons voorouers het God op hierdie berg aanbid, en tog sê julle die plek waar 'n mens God moet aanbid, is in Jerusalem."

26. Toe sê Jesus vir haar: "Dit is Ek, Ek wat met jou praat." Johannes 4 : 21 - 26 11/9 21. Jesus sê toe vir haar: "Glo My, Mevrou, daar kom 'n tyd wanneer julle die Vader nie op hierdie berg en ook nie in Jerusalem sal aanbid nie. 22. Julle aanbid sonder om te weet wat julle aanbid; ons weet wat ons aanbid, want die verlossing kom uit die Jode. 23. Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis hê dat die mense wat Hom aanbid, dit so moet doen. 24. God is Gees, en die wat Hom aanbid, moet Hom deur die Gees en in waarheid aanbid." 25. Die vrou het vir Hom gesê: "Ek weet dat die Messias kom, Hy wat ook die Christus genoem word. Wanneer Hy kom, sal Hy alles aan ons bekend maak." 26. Toe sê Jesus vir haar: "Dit is Ek, Ek wat met jou praat."

30. Die mense het toe uit die dorp uit na Jesus toe begin kom. Johannes 4 : 27 - 34 12/9 27. Net toe het sy dissipels teruggekom en hulle was verbaas dat Hy met 'n vrou praat. Tog het niemand vir haar gevra: "Wat wil jy hê?" of vir Hom: "Waarom praat U met haar?" nie. 28. Die vrou het toe haar waterkruik net daar laat staan en na die dorp toe gegaan en vir die mense gesê: 29. "Kom kyk, hier is 'n man wat my alles vertel het wat ek gedoen het. Is Hy nie miskien die Christus nie?" 30. Die mense het toe uit die dorp uit na Jesus toe begin kom. 31. Intussen het sy dissipels by Hom aangedring: "Rabbi, eet tog 'n stukkie." 32. Maar Hy sê vir hulle: "Ek het voedsel om te eet waarvan julle nie weet nie." 33. Die dissipels sê toe vir mekaar: "Sou iemand dalk vir Hom iets te ete gebring het?" 34. Maar Jesus het vir hulle gesê: "My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het, en om sy werk te voltooi.

37. Hier is die gesegde waar: `Die een saai, en die ander een maai.' Johannes 4 : 35 - 39 13/9 35. Sê julle nie: `Nog vier maande, dan is die oes daar' nie? Maar Ek sê vir julle: Kyk daar, kyk na die lande; hulle is ryp vir die oes. 36. Nou al ontvang die man wat oes, sy loon en samel hy die oes in vir die ewige lewe. So is die een wat saai, en die een wat oes, saam bly. 37. Hier is die gesegde waar: `Die een saai, en die ander een maai.' 38. Ek het julle gestuur om 'n oes in te samel waaraan julle nie gearbei het nie. Ander het gearbei, en julle pluk die vrug van hulle arbeid." 39. Baie van die Samaritane in daardie dorp het tot geloof in Jesus gekom op grond van die woorde van die vrou wat getuig het: "Hy het my alles vertel wat ek gedoen het."

Johannes 4 : 40 - 45 14/9 40. Toe die Samaritane by Hom kom, het hulle by Hom daarop aangedring om by hulle te bly. Hy het twee dae daar gebly. 41. Nog baie meer van hulle het toe tot geloof in Hom gekom op grond van wat Hy gesê het; 42. en hulle het vir die vrou gesê: "Ons glo nie meer op grond van wat jy vertel het nie, want ons het self na Hom geluister, en ons weet dat Hy waarlik die Verlosser van die wêreld is."

12 – GROEI OOR GRENSE Praktiese voorbeelde Noord Mosambiek ervaring Stellenbosch NG/VG ervaring

Waardes in ‘n gesprek “oor grense” 12 – GROEI OOR GRENSE Waardes in ‘n gesprek “oor grense” Noord Mosambiek ervaring Stellenbosch NG/VG ervaring Leerbaarheid Vertroue Deernis Openheid

Voorwaardes vir gesprek oor grense 12 – GROEI OOR GRENSE Voorwaardes vir gesprek oor grense Kleinerige groepie (6) Onderskrywing van waardes Enigiemand wat die Here oor jou pad stuur Diverse groep betreffende kultuur, eties, generasies, etnies, sosiaal, ekonomies ens Beperkte tyd (bv ses weke) Ernstige “commitment” of ooreenkoms met mekaar

Inhoud van “groei oor grense” Bybelstudie Ses weke Reis met groepie van ses Fokus elke week op die mense wat oor julle pad kom Wie is dit? Het ons kontak gehad? Stuur die Here ons terug? Hoe het die ontmoeting ons geruk, getroos of geseen? Hoe het die Here ons voorberei daarop? Wat gebeur met jou deur die persoon(e)? Wat wil ons beter doen na die ontmoeting? Grense word geskenke van die Here Joh 4 is meesterverhaal

12 – GROEI OOR GRENSE Die beginsel van Kenosis - selfontlediging Teenoorgestelde van selfhandhawing en selfvervulling Ter wille van ander – in die plek van ander Dienende leierskap Dialoog as gelyke Volg Christus tot in sy kwesbaarheid

12 – GROEI OOR GRENSE Daar is altyd ‘n wereld Wat jy nog nie ken nie Daar is altyd ‘n taal Wat ons nie verstaan nie Een deel van jouself Waarvan jy vergeet het Daar is altyd ‘n pad Wat jy nog kan gaan Daar’s altyd ‘n lewe wat jy nog kan leef Daar’s altyd ‘n grens om verder verby te beweeg Stef Bos – Komatiepoort 2009