Prediker: Ds. Schalk Scott GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 20 Julie 2014 Blok G aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott
Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.
Vandag Deurkollekte gaan vir die skolevoeding-skema. Die bydraes in die sendingbussie gaan vir bediening in gevangenisse. A.g.v. die skolevakansie is daar GEEN Aanddiens, Kategese of Jeugkerk vir tieners nie.
Vir die week Mannegroep kom Woensdagoggend 5:30 – 6:30 bymekaar by die kerk. Bybelskool: Donderdagoggend 10:00 en Donderdagaand 19:00 in die kuierkamer. Onthou pen en papier. Vrydagoggend 10:00 is daar diens by Flamwood Landgoed.
Lief en Leed Bid asb. vir almal wat in die hospitaal of tuis siek is: Dries Coetzee van Heidrastr 14, Dirkie Matthews van Rinalaan 14, Jorrie Jordaan van van Stadenstr 6a, Richard Coetzee van Yulandastr 4 en Daan Jacobs van Floralaan 74. As u hospitaal toe gaan laat weet asb. u wyksleier of een van die leraars.
Lief en Leed Dink asb. aan Jannie Schoevers en sy familie na die afsterwe van sy vader die afgelope week. Ons bid jul baie sterkte en troos toe.
Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. Hoepfner Marlize 07/20 F1a Alidastr 3 0836270386 Yssel Sonja H5 Kielblockstr100 0833201400 Dekker Dandré 07/21 F3b Adalaan 13 0824622828 Dippenaar Tinus F5b Caledonstraat 7 0741157807 Ehlers Judilie G1 Soetdoringstr. 48 0833561168 Els Nico C5 Rethastraat 9 0829250434 Snyman Simone D6 Suzetlaan 19 0833160566 Strydom Mien D4a Fraile Care 0760340180
Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. V d Heever Erna 07/21 F6 van Duynstraat 4B 0828796244 Van Niekerk Juan 07/22 C2 Monicalaan 126 072857236 Wall Anna D4a Blok B5 0824987890 V Heerden Basie 07/23 G3a Longridge 2 0824581312 Botha Divan 07/24 B6 Lizaweg 37 0834117501 Jacobs Lienke D5 Suzetlaan 10 0731771556 Matthews Ronnie D1 Rinalaan 14 0832767046 V d Berg Marlucia G6 Abrahamsonstr16 0834656883
Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon Viljoen Karien 07/24 C1 Rethastr 1 0824482163 Grobler Elize 07/25 F3a Cuckoostr 11 0828550059 Louw Vince D1 Rinalaan 3 0824551346 Slabbert Abel H4 Radloff 12 0834380883 Smit Annemarie E2 Greylingstraat 3 0184686576 Wannenburg Heinrich F1b Pelserstraat 20 0722214169 Wessels Nicolene G6 Nettiestraat 7 0726502362 V Heerden Salomé 07/26 B5 Jeromelaan 11 0849111511 Van Rooyen Cobie D2 Platanlaan 58 0828561097
Ander sake Die SAVF se Kinderhawe in Freemanville se huis vir 2 to 4 jariges (12 in totaal) se buite speelgoed is gedaan gespeel. Die behoefte vir enige van die volgende items (gebruik of nuut ) is groot: skopfietsies driewiele sleepwaentjies trapfietsies met sywiele Dalk is daar van die items wat in u motorhuis lê en stof opgaar. Indien u kan help, bring asb. die items na die kerkkantoor. Kom ons kyk of ons hierdie kinderhawe kan help.
Kategese Die kategese sal vanaf Sondag 27 Julie elke Sondag om 11:15 uitkom, sodat die kinders na kerk lofprysing kan doen saam met ds. Schalk.
GOUE OUES Senior Burger Badplaas vakansie 5 -12 Oktober 2014 Al ons 60 plussers word uitgenooi na ’n heerlike vakansie by Badplaas Rotariër oord 5-12 Oktober 2014. Die Prys is ongeveer R 2200. En sluit in vervoer en verblyf en 3 maaltye ’n dag 7 nagte. Kyk solank u dagboek deur en boek hierdie datum!
Hulp vir Dominionville Gaan u kaste regpak in die Julie vakansie? Die Dominionville gemeenskap kry baie swaar. Enige tweedehandse klere (baba, kinder, mans of dames), komberse, beddegoed en tydskrifte, enige ongebruikte artikels en blikkies kos is baie welkom. U kan dit by die kerkkantoor aflaai en ons sal die dame wat die verspreiding gaan doen, kontak.
Hulp benodig - Skolevoeding Enige persoon wat kan help met die voorbereiding of bediening van kos by Laerskool Roosheuwel en by Laerskool Unie kontak asb vir Sanet Claassen by 0829772140 of 018-4687453. Ons benodig veral persone wat kan help met die kokery. Die kerk voorsien die bestanddele.
Wyksleiers Daar is wyksleiersvergadering op 28 Julie 2014 om 19:00 in die konsistorie.