DIE LIEFDE.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
VRY OM AFRIKANER TE WEES
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Keerpuntgebeurtenisse
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
VADER SE WIL Wat verwag Hy van jou ??.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Vader se seën.
2 > 1 Twee is beter as een.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
GEESTELIKE DINGE.
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
♫ Speakers Die Wet van die Here.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
Joh. 1: Efes. 5:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Rom.1:18-32.
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Transcript van de presentatie:

DIE LIEFDE

Hooglied 2:4 Hy het my in die wynhuis ingebring, en sy vaandel oor my was die liefde Hooglied 8:6-7 Dra my soos ‘n seëlring op u hart, soos ‘n seëlring op u arm; want liefde is sterk soos die dood, die liefdes-ywer is hard soos die doderyk, sy gloed is ‘n gloed van vuur, ‘n vlam van JAHWEH. Groot waters kan die liefde nie uitblus en riviere dit nie oorstroom nie; al gee ‘n man ook al die goed van sy huis vir die liefde, hulle sou hom diep verag

Jer 2:2 Miga 6:6-8 Rom 5:5 So spreek JAHWEH: Ek onthou die geneentheid van jou jeug, die liefde van jou bruidstyd, toe jy agter My aan geloop het in die woestyn Miga 6:6-8 Rom 5:5 die liefde van God is in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees

Rom 8:35,38,39 Wie sal ons skei van die liefde van Christus - verdrukking of benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of swaard? Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Jahshua is nie

Ef 3:17 Kol 3:14 Christus woon deur die geloof in ons harte omdat ons in die liefde gewortel en gegrond is en die breedte en lengte en diepte en hoogte daarvan verstaan en ken, sodat ons vervul kan word tot al die volheid van God Kol 3:14 beklee julle bo dit alles met die liefde wat die band van die volmaaktheid is.

Deut 6:5 Daarom moet jy JAHWEH jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag maar .... die liefde is dan vrywillig ??

Deut 6 Hoe leer ‘n ouer sy kind om hom lief te hê? Hoe leer jy om ‘n vriend(in) of ‘n man/vrou lief te hê? Hoe word ‘n volk lief vir sy koning? Deut 6

en die vernuwing deur die Heilige Gees later ... Deut 30:6 JAHWEH jou God sal jou en jou nageslag se hart besny om Hom lief te hê met jou hele hart en met jou hele siel Tit 3:5 nie op grond van die werke van geregtigheid wat ons gedoen het nie, maar na sy barmhartigheid het Hy ons gered deur die bad van die wedergeboorte en die vernuwing deur die Heilige Gees Gal 3:23 voordat die geloof gekom het, is ons onder die wet in bewaring gehou, ingesluit met die oog op die geloof wat geopenbaar sou word

Lev 19:18 Rom 13:9 Jy mag nie wraakgierig of haatdraend teenoor jou volk wees nie, maar jy moet jou naaste liefhê soos jouself Rom 13:9 Jy mag nie egbreek, doodslaan, steel, valse getuienis gee, begeer nie, en elke ander gebod, word in hierdie woord saamgevat: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself

so is jy teenoor jou kinders; niemand haat sy eie kind of wreek hom op sy kind nie hoe is jy teenoor jouself? wat van jou naaste? Waarom jou naaste liefhê?

Luk 6:35 Lev 19:34 julle moet jul vyande liefhê en goed doen en leen sonder om iets terug te verwag, en julle loon sal groot wees; en julle sal kinders van die Allerhoogste wees; want Hy self is goedertieren oor die ondankbares en slegtes Lev 19:34 Die vreemdeling wat by julle vertoef, moet vir julle wees soos ‘n kind van die land. Jy moet hom liefhê soos jouself, want julle was vreemdelinge in Egipteland jou man/vrou/kinders Tit 2:4, Ef 5:25

Ps 5:12 Ps 119:132 laat húlle almal bly wees wat by U skuil; laat hulle vir ewig jubel, en beskut U hulle; en laat in U juig die wat u Naam liefhet Ps 119:132 Wend U tot my en wees my genadig volgens die reg van die wat u Naam liefhet waaraan laat sy Naam jou dink? waaraan herinner dit jou?

Ps 119:113 Ps 119:127 Ps 119:140 u wet het ek lief ek het u gebooie lief, meer as baie fyn goud Ps 119:140 U woord is deur en deur gelouter, en u kneg het dit lief. wat het Vader se Woord al vir jou beteken?

Eks 15:2 JAHWEH is my krag en my psalm, en Hy het my tot heil geword Ps 40:17 laat die liefhebbers van u heil altyddeur sê: Groot is JAHWEH! Luk 1:67,69 JAHWEH het ‘n horing van heil vir ons opgerig in die huis van Dawid, sy kneg Luk 2:29-32 my oë het u heil gesien wat U berei het voor die oë van al die volke – ‘n lig tot verligting van die nasies en tot heerlikheid van u volk Israel.

Spr 4:5-6 Amos 5:15 Sag 8:19 Verkry wysheid, verkry insig; vergeet nie en wyk nie af van die woorde van my mond nie: verlaat dit nie, dan sal dit jou bewaar; kry dit lief, dan sal dit jou bewaak Amos 5:15 Julle moet haat wat sleg is en liefhê wat goed is Sag 8:19 julle moet die waarheid en die vrede liefhê.