Die naweek wat die wêreld vir ewig verander het

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
DIE INVLOED VAN MATERIALISME
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Drie Bome Daar het eenmaal drie bome in `n woud gegroei.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
12 dae van Kersfees/1 Paasfees/2 Lyding & Opstanding
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan
Rom.6: en :
Beeld van God.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Gedagtenis maaltyd.
U Word uitgenooi om saam met Jesus sy laaste reis mee te maak.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
VAT DIT OF LOS DIT
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
Hartlik welkom in die Erediens!
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Bekering.
God se vreemde opdragte
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
9. Ek glo Jesus het opgestaan
Jesus en sy 12 dissipels.
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Christene word dikwels gedwing om hulself as Moslems te vermom.
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
\.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.
\.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Getuies deur die Heilige Gees wat in ons woon!
Selfdegeslagverhoudings
LEEF DIE ADVENT HOOP Les 11 vir 14 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Die naweek wat die wêreld vir ewig verander het Paasfees 2015 Die naweek wat die wêreld vir ewig verander het

Donderdagaand Die kruis is wreed In Getsemane het Jesus geworstel met die wete dat die kruis ‘n wrede marteling gaan wees. Die kruis is wreed Donderdagaand

Die kruis was nog nie vir die dissipels ‘n werklikheid nie. Jesus het die dissipels gevra om ook te bid, maar hulle het aan die slaap geraak. Hulle het nie gedink Jesus sal gekruisig word nie. Die kruis was nog nie vir die dissipels ‘n werklikheid nie. Donderdagaand

Jesus word gekruisig en sy dissipels is geskok. Die kruis beteken vir die dissipels dat Jesus onregverdig doodgemaak is. Hulle kan dit glad nie verstaan nie. Vrydagaand

  Die dissipels is verslae en bang. Hulle is alleen sonder Jesus. Die leë kruis op Golgota maak hulle hartseer. Hulle het geen hoop nie. Saterdag

Sondagoggend ontdek die dissipels dat Jesus opgestaan het uit die dood Sondagoggend ontdek die dissipels dat Jesus opgestaan het uit die dood. Hy leef. Hy het die sonde en dood oorwin. Die kruis is nou nie meer ‘n probleem nie, want Jesus leef!! Sondag

Die kruis help ons onthou dat ons vergewe kan word en saam met Jesus kan lewe, nou en vir ewig. Vandag

Jesus het ons kom verlos Kruise met ‘n boodskap Jesus het ons kom verlos Omdat Hy ons liefhet