Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
VAT DIT OF LOS DIT
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
VADER SE WIL Wat verwag Hy van jou ??.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Bekering.
DIE LIEFDE.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
♫ Speakers Die Wet van die Here.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Joh. 1: Efes. 5:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4;
Hartlik welkom in die Erediens!
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug

Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug Spreuke 4 :20 -23: 4:20 My seun (Gemeente), luister na wat ek sê, neig jou (julle) oor tot my woorde, 4:21 laat hulle nie wyk uit jou (julle) oë nie, bewaar hulle binne-in jou (jul) hart. 4:22 Want hulle is die lewe vir die wat hulle vind, en ‘n genesing vir hulle (julle) hele liggaam. 4:23 Bewaak jou (jul) hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.

Mark.4:3-9, 14-20

Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug Spreuke 4 :20 -23: 4:20 My seun (Gemeente), luister na wat ek sê, neig jou (julle) oor tot my woorde, 4:21 laat hulle nie wyk uit jou (julle) oë nie, bewaar hulle binne-in jou (jul) hart. 4:22 Want hulle is die lewe vir die wat hulle vind, en ‘n genesing vir hulle (julle) hele liggaam. 4:23 Bewaak jou (jul) hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.

Hoe weet mens of iemand Vader liefhet ?? Hoe weet mens of iemand Vader liefhet

Hoe weet mens of iemand Vader liefhet ?? Hoe weet mens of iemand Vader liefhet Joh 14:15 As julle My liefhet, bewaar my gebooie.

Joh 14:21 -24: 14:21 Wie my gebooie het en dié bewaar, dit is hy wat My liefhet; en wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom liefhê en My aan hom openbaar. 14:22 Judas, nie die Iskáriot nie, sê vir Hom: Here, hoe is dit dat U aan ons U sal openbaar en nie aan die wêreld nie? 14:23 Jesus antwoord en sê vir hom: As iemand My liefhet, sal hy my woord bewaar, en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woning maak. 14:24 Hy wat My nie liefhet nie, bewaar my woorde nie; en die woord wat julle hoor, is nie myne nie, maar is van die Vader wat My gestuur het.

1Jn 2:3 -6 2:3 En hieraan weet ons dat ons Hom ken: as ons sy gebooie bewaar. 2:4 Hy wat sê: Ek ken Hom, en sy gebooie nie bewaar nie, is ‘n leuenaar en in hom is die waarheid nie. 2:5 Maar elkeen wat sy woord bewaar, in hom het die liefde van God waarlik volmaak geword. Hieraan weet ons dat ons in Hom is. 2:6 Hy wat sê dat hy in Hom bly, behoort (G3784 - obligated/ verplig) self ook so te wandel soos Hy gewandel het.

Hoe weet mens of iemand sy naaste ?? Hoe weet mens of iemand sy naaste liefhêt

Hoe weet mens of iemand sy naaste ?? Hoe weet mens of iemand sy naaste liefhêt 1Jn 5:2,3 5:2 Hieraan weet ons dat ons die kinders van God liefhet: wanneer ons God liefhet en sy gebooie bewaar. 5:3 Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar; en sy gebooie is nie swaar nie.

Gebooie van dood Matt. 15:8,9 – gebooie van mense

Gebooie van dood Matt. 15:8,9 – gebooie van mense Mark. 7:7-9, 13– oorlewering, derglike dinge

Gebooie van dood Matt. 15:8,9 – gebooie van mense Mark. 7:7-9, 13– oorlewering, derglike dinge Kol. 2:20-23–waardelose insettinge – versadiging van vlees

Gebooie van dood Matt. 15:8,9 – gebooie van mense Mark. 7:7-9, 13– oorlewering, derglike dinge Kol. 2:20-23–waardelose insettinge – versadiging van vlees Tit. 1:14,16 – Fabels / stories

Gebooie van lewe Rom 13:9 Want dít: Jy mag nie egbreek nie, jy mag nie doodslaan nie, jy mag nie steel nie, jy mag geen valse getuienis gee nie, jy mag nie begeer nie, en watter ander gebod ook al, word in hierdie woord saamgevat: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Gebooie van lewe Rom 13:9 Want dít: Jy mag nie egbreek nie, jy mag nie doodslaan nie, jy mag nie steel nie, jy mag geen valse getuienis gee nie, jy mag nie begeer nie, en watter ander gebod ook al, word in hierdie woord saamgevat: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Joh 13:34 ‘n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê.

Afsluiting Joh 21:15 Toe hulle dan klaar was met die môre-ete, vra Jesus vir Simon Petrus: Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief, meer as hulle hier? Hy antwoord Hom: Ja, Here, U weet dat ek U liefhet. Hy sê vir hom: Laat my lammers wei. Joh 21:16 Pas my skape op. Joh 21:17 Laat my skape wei.