Prediker: Ds. Schalk Scott

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Prediker: Ds. Schalk Scott
Advertisements

Onderwerp 10 Die entrepreneur
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
KONTAK Antwoordgids.
Omdat.
“Gaan dan heen”.
20 Mei 2018 Saam veheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Prediker: Ds. Schalk Scott
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Prediker: Ds. Schalk Scott
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Beskerm jou grootste bate…
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Schalk Scott
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Prediker: Wesley Lamprecht
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
Prediker: Ds. Coenraad van Staden
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Prediker: Ds. Schalk Scott
NG Kempton Park Oos afkondigings van 11 Oktober 2015
Druk (Click) om voort te gaan
God het nie witbroodjies nie!
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #15 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Welkom by die Kategese 15 April 2018.
Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly.
Christelike toevlugsoord
Welkom by die Kategese 21 Oktober 2018 Heet almal baie hartlik welkom.
Hand. 1:
Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
\.
Transcript van de presentatie:

Prediker: Ds. Schalk Scott GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 6 Julie 2014 Blok E aan diens Prediker: Ds. Schalk Scott

Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

Vandag Deurkollekte gaan vir Pieter Ter Haar in Sri Lanka. Die bydraes in die sendingbussie gaan vir bediening in gevangenisse. A.g.v. die skolevakansie is daar GEEN Aanddiens, Kategese of Jeugkerk vir tieners  nie en ook nie die gewone weeks-aktiwiteite soos die mannegroep, Bybelskool of diens by Flamwood Landgoed nie.

Lief en Leed Bid asb. vir almal wat in die hospitaal of tuis siek is, veral vir Dolf de Necker van Smitlaan 73 wat weer in die hospitaal opgeneem is. As u hospitaal toe gaan laat weet asb. u wyksleier of een van die leraars. Ons wil bid vir al die werkloosheid in ons land en die  stres en trauma wat dit veroorsaak. Bid dat die Here deure sal oopmaak en geleenthede sal voorsien.

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. Pretorius Dorris 07/06 D4b Blok E5 0832738770 Dames Danie 07/07 C2 Monicalaan 130 0184684362 Niemand Ilsé Goudkoplaan 1 0824486200 van den Berg Bertus E3 Flamwoodpark 9 0833941623 Labuschagne Theuns 07/09 F1b Redelinghuysstr 9 0845562891 Oberholzer Adriaan F6 Lornastraat 36 0718724436 Saaiman Martie C1 Savanna Meent 9 0726709897

Verjaardae vandag en die week Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon De Villiers Sonja 07/10 F5b Oranjestr 41 0763222799 Fourie Franco D2 Platanlaan 54 0184681369 Griesel Howard G6 Dawnlaan 14 0824523399 Ross Mari H2 Essenhoutstr 40A 0823745989 Weitz Chris D1 Rinalaan 1 0828042357 Van Schalkwyk Nelmari 07/11 F1a Marilynhof 1 0747043555 Grobbelaar Mariette 07/12 C4 Yulandastr 7 0829207060

Ander sake Die SAVF se Kinderhawe in Freemanville se huis vir  2 to 4 jariges (12 in totaal) se  buite speelgoed is gedaan gespeel. Die behoefte vir enige van die volgende items (gebruik of nuut ) is groot:  skopfietsies driewiele sleepwaentjies trapfietsies met sywiele Dalk is daar van die items wat in u motorhuis lê en stof opgaar. Indien u kan  help, bring asb. die items na die kerkkantoor. Kom ons kyk of ons hierdie kinderhawe kan help.

GOUE OUES Senior Burger Badplaas vakansie 5 -12 Oktober 2014 Al ons 60 plussers word uitgenooi na ’n heerlike vakansie by Badplaas Rotariër oord 5-12 Oktober 2014. Die Prys is ongeveer R 2200. En sluit in vervoer  en verblyf en 3 maaltye ’n dag 7 nagte. Kyk solank u dagboek deur en boek hierdie datum!

Hulp vir Dominionville Gaan u kaste regpak in die Julie vakansie? Die Dominionville gemeenskap kry baie swaar. Enige tweedehandse klere (baba, kinder, mans of dames), komberse, beddegoed en tydskrifte, enige ongebruikte artikels en blikkies kos is baie welkom. U kan dit by die kerkkantoor aflaai en ons sal die dame wat die verspreiding gaan doen, kontak.

Hulp benodig - Skolevoeding Enige persoon wat kan help met die voorbereiding of bediening van kos by Laerskool Roosheuwel en by Laerskool Unie kontak asb vir Sanet Claassen by 0829772140 of 018-4687453. Ons benodig veral persone wat kan help met die kokery. Bestanddele word deur die kerk verskaf.