Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
RAMINGS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
Verantwoordelike Vernuwing
EIENDOMSKOMMISSIE TUINBOUKOMMISSIE
Funksies van ‘n Besigheid
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
ONVERDIENSTELIKE DIENSKNEGTE.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Beskerm jou grootste bate…
Wat is ramings?.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Kollektes.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Hartlik welkom in die Erediens!
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Die grootste is die LIEFDE
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens!
The In-Between Church Navigating Size Transformation in Congregations
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Ons almal werk saam onder één hoof – Christus.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge Bekendstelling

Administrasie - Wie is ons? Eugene Pretorius (Voorsitter) Ds MG van Rooyen (Leraar) Ds Deon Els (Leraar) Niekie Oosthuizen Petro Gouws Jean-Mari Oberholzer (Leierdiaken) Willie Esterhuizen (Eiendomme) Pierre Rootman (Leierouderling) Willie Botha

Ons Teksvers Efesiers 4:16 – Elkeen van julle vervul sy funksie, en so bou die liggaam homself op in liefde.

Hoe dien ons die gemeente? (1) Oorkoepelend verantwoordelik vir bestuur van inkomste en uitgawes en algemene administrasie deur: Opstel, aanbied en beheer van begroting Oorsig en behandeling van die maandelikse finansiele verslae Aanbied van ouditeursverslae Aanbevelings vir addisionele fondsinsamelingsprojekte om inkomste te verhoog of tekorte aan te vul. Stel huur tariewe vas. Keur aansoekers vir die huur van gemeentefasiliteite.

Hoe dien ons die gemeente (2) Hantering van personeel aangeleenthede - Alle verlofaangeleenthede van personeel. Plaas advertensies t.o.v. vakature amptenare. Aanbevelings t.o.v. salarisverhogings. Finaliseer dienskontrakte in samewerking met diensverhoudinge. Magtig die uitgawes vir opleiding en bywonings van kursusse en seminare. Hanteer alle sake met ‘n finansiele implikasie.

Ons werkswyse Vergader 1 keer elke kwartaal Die voorsitter lê verslae en aanbevelings voor aan die Bestuursraad en Kerkraad Onderlinge skakeling deur e-pos , telefoon oproepe en persoonlike kontak

Ons doelstellings is Om deur verantwoordelike bestuur toe te sien dat: Die gemeente sy finansiele verpligtinge nakom. Fondse beskikbaar is vir al die Diensterreine. Personeel billik vergoed en gekontrakteer word.

Gemeente se finansiele posisie (Voorlopig 10 maande – Des 12) Inkomste – R 1 628 521 Uitgawes R 1 609 251

Gemeente dankoffers 79% van die gemeente se inkomste kom van dankoffers. Dankie vir u dankbaarheidsbydrae vir die Here. 2 Kor 9:7 Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. U kan u dankoffer bydrae op die volgende maniere maak: - Internetinbetaling aan: NG Kerk Kraggakamma, ABSA Bank Newtonpark, Taknommer- 632005 Rekening nommer- 1400590091 - Dankofferkoevert wat u in die dankoffersakkie in die erediens ingooi - Gee u bydrae aan u dienswerker

Diensverhoudinge – Wie is ons? Voorsitter Dr Pierre Rootman Colyn Scheltema Peter Craus James von Wielligh

Hoe dien ons die gemeente? Hou toesig oor en bevorder die toepassing van billike arbeidspraktyke. Hou toesig oor die doeltreffendheid van alle werksprosesesse en infrastrukture. Bevorder goeie arbeidsverhoudings en aangename werksomstandighede. Verseker die nakom van die kerkordelike bepalings en opstel van pre-advieslyste. Streef ook daarna om op Christelike wyse probleme en geskille te besleg.

Sluit by ons aan Wil jy graag jou kennis en talent beskikbaar stel om die gemeente te dien. Skakel asb. Die Kerkkantoor 041 – 360 1484 Dr Pierre Rootman (Diensverhoudinge) by 041 – 360 3359 Eugene(Administrasie) by 041-360 2374 of besoek die webblad ngkraggakamma.co.za vir meer inligting