GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Gedagtes rondom die nagmaal
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Beeld van God.
Keerpuntgebeurtenisse
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Gebed vir die Nuwe Jaar Musiek: Nikos Ignatiades, “Melody for Lovers”
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Rom.1:18-32.
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Selfdegeslagverhoudings
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000

Ons glo · dat God ons volgens 'n unieke plan geskep het · dat alle mense gelykwaardig is · dat God ons wonderlik en besonders as man en vrou gemaak het · dat die mens van nature in opstand teen God kom en sodoende verwyderd van God raak

Ons glo · dat die Seun van God self mens geword het om die pad na God toe weer vir ons oop te maak · dat ons onsself eers ken as ons God ken · dat God mense gemaak het om mekaar te ondersteun en te waardeer · dat mens-wees binne ‘n netwerk van verhoudings tot volle ontplooiing kom · dat Jesus Christus aan mense se lewe sin gee

Ons glo · dat ons op die aarde as deel van God se skepping aangewese is soos ‘n kind op sy of haar ouer · dat ons die aarde wat ons van God ontvang het, saam met alles wat dit inhou, moet bewaar - ook met die oog op toekomstige geslagte

Ons glo · dat die toekoms aan God behoort · dat God se beloftes nog verrassender vervul sal word as wat ons kan droom · dat Jesus Christus op 'n dag in die geskiedenis weer sal kom · dat alles dan splinternuut sal word · dat dit ook 'n dag van afrekening met die kwaad sal wees · dat die gelowiges vir altyd by God sal wees

Ons glo · dat verskille onder Christene oor die besonderhede van wat in die toekoms sal gebeur, nie ons gesamentlike geloof in die komende Here in die gedrang moet bring nie · dat ons deur woord en daad wyd en syd moet vertel dat Jesus weer kom sodat al hoe meer mense hierdie vooruitsig met ons kan deel