Here, hoor ons huil. Ons huil oor die land se hoof uitvoerende beampte, ons president, die korrupsie, die nepotisme en blatante persoonlike bevoordeling.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Waar je woont op deze wereld.
Advertisements

Die produksieproses Onderwerp 15
Ongelykheid en armoede
DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
Die pad van Geestelike groei
Toewyding.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
KONTAK Antwoordgids.
“Gaan dan heen”.
DIE #44 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Luister ... God se hart klop aan ons harte!
STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.
DIE #40 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.
Beeld van God.
Keerpuntgebeurtenisse
`n Kerk in aksie teen armoede
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Blind date Moontlike antwoorde:.
Algemene Sinode Dagwyding
VAT DIT OF LOS DIT
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Gebed vir die Nuwe Jaar Musiek: Nikos Ignatiades, “Melody for Lovers”
DIE #42 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Indonesië het die grootste Moslem-bevolking in die wêreld.
LO Graad 11 Kwartaal 4.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Algemene feite oor sout
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Die wederkoms is op hande!
Die naweek wat die wêreld vir ewig verander het
DIE #16 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
God se vreemde opdragte
Die grootste is die LIEFDE
God het nie witbroodjies nie!
Afhanklikheid van God.
Oefening 1: Gesig oefening
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Die Heiliges Word Oorwin
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
In en uit André Letoit.
\.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
\.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
1 Pet. 4:
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hand. 1:
Daar is so baie wat ek met julle
Hartlik welkom in die Erediens!
DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Selfdegeslagverhoudings
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Transcript van de presentatie:

Here, hoor ons huil. Ons huil oor die land se hoof uitvoerende beampte, ons president, die korrupsie, die nepotisme en blatante persoonlike bevoordeling. Ons huil oor ons rommelstatus in die ekonomiese wêreld. Ons huil oor ons onvermoë om die armoede, werkloosheid en ongelykheid in ons land aan te spreek.

Ons huil oor die geweld en dat mense doodgemaak word vir R10, ʼn selfoon en ʼn skootrekenaar. Ons huil oor elke vrou wat verkrag en kinders wat seksueel gemolesteer en misbruik word. Ons huil oor mense wat nie besef hoe nodig ons U eintlik het, en nie die waarde van U kruisiging en opstanding besef nie.

Ons huil oor ons onvermoë om as kerk waarlik lig en sout te wees. Ons huil oor mense wat hoop verloor het, bang, verward en onseker is. Here hoor ons huil, ons huil, ons huil . . . Amen