De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die wederkoms is op hande!

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die wederkoms is op hande!"— Transcript van de presentatie:

1

2 Die wederkoms is op hande!
36Maar niemand weet wanneer daardie dag en uur kom nie, nie die engele in die hemel nie en ook nie die Seun nie. Net die Vader weet dit. (Mt 24: 36) 2Julle weet self maar alte goed dat die dag van die Here onverwags kom soos ’n dief in die nag. (1 Tss 5: 2)

3 Apokaliptiek

4

5 Dood Siekte, pes, ens. Wit perd Swart perd Rooi perd Vaal-groen perd
Politike leiers en hulle mag Wetgewing Politieke onrus Rooi perd Oorlog Wreedhede Geen utopia Swart perd Ekonomiese verdrukking Onreg Vaal-groen perd Dood Siekte, pes, ens.

6 20 Nogtans het die res van die mense wat nie deur hierdie plae doodgemaak is nie, hulle nie bekeer van die werke van hulle hande nie. Hulle het aangehou om die demone te aanbid, en ook die afgode van goud, silwer en koper en van klip en hout, wat nie kan sien of hoor of loop nie (Op 9: 20)

7 Die twee getuies

8 Die einde breek aan (11: 15) Die twee getuies herleef!
“die mense aan die God van die hemel heerlikheid betoon”. (Op 11:13) Oorwinning nie deur geweld nie, maar deur te loop in die spore van die Lam! Die einde breek aan (11: 15)

9 Wie weet? Maar is ons getrou tot die einde toe? Persoonlik As gemeente Is die einde op hande?


Download ppt "Die wederkoms is op hande!"

Verwante presentaties


Ads door Google