AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Gedagtes rondom die nagmaal
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Beeld van God.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Welkom! Psalm 89.
Liriekeraai...Hoe maak mens?
Algemene Sinode Dagwyding
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Hartlik welkom in die Erediens!
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Hartlik welkom in die Erediens!
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Hand. 20:29 “Ek weet dat daar ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal indring, en hulle sal die kudde nie ontsien nie.”
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Filp. 2:
KOM NA MY TOE….
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hand. 1:
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

AANBIDDING

Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese buiging (Oxford) Strongs: (H7812, G4352) G4352 (proskuneō) H7812 (shâchâh) [Letterlik of figuurlik: Neerwerp, eerbiedig buig, verneder, neerkniel, jou in die stof buig, uitgestrek, plat, op jou gesig val, plat op die grond lê, kniel, vurig lief te hê]

- Aanbidding is nie NET moontlik in die byeenkoms van die gelowiges nie! Dawid leer ons: 1 – Individuele aanbidding 2 – Aanbidding = om skeppend te wees - Psa 77:7 Ek wil dink aan my snarespel in die nag, wil peins met my hart, en my gees deurvors: - Psa 63 (Dawid se verlange na God) (2) o God, U is my God, U soek ek; my siel dors na U, my vlees smag na U, in ‘n dor en uitgedroogde land, sonder water. (3) Só het ek U in die heiligdom aanskou, om u sterkte en u heerlikheid te sien. (4) Want u goedertierenheid is beter as die lewe; my lippe moet U prys. (5) Só sal ek U prys my lewe lank, in u Naam my hande ophef. (6) Soos met vet en vettigheid sal my siel versadig word, en my mond sal roem met jubelende lippe (7) as ek aan U dink op my bed, in die nagwake oor U peins. (8) Want U was ‘n hulp vir my, en in die skaduwee van u vleuels sal ek jubel. (9) My siel is aan U verkleef; u regterhand ondersteun my.

Wanneer jy aanbid moet jou hart OPREG en SUIWER wees. Mat. 15:8,9 Hierdie volk nader My met hulle mond en eer My met die lippe, maar hulle hart is ver van My af. (9) Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is. 1 Sam.16: 6,7 (6) Toe hulle inkom en hy Elíab sien, dink hy: Gewis, hier staan voor die HERE sy gesalfde! (7) Maar die HERE sê vir Samuel: Kyk nie na sy voorkoms en sy hoë gestalte nie, want Ek ag hom te gering. Want nie wat die méns sien, sien God nie; want die mens sien aan wat voor oë is, maar die HERE sien die hart aan.

Wanneer jy aanbid moet jou hart OPREG en SUIWER wees. Jak 4:8 Nader tot God, en Hy sal tot julle nader. Reinig die hande, julle sondaars, en suiwer die harte, julle dubbelhartiges!

7 Riglyne ter voorbereiding van gesamentlike aanbidding Kom met ‘n gesindheid reeds voorberei deur jou private & persoonlike aanbidding. Suiwer jou hart (maak reg met jou broer) Kom met ‘n begeerte om te gee Wees gewillig om ‘n instrument te wees vir Hom Aanbid met begrip Kom met die gesindheid om eenheid te bevorder Aanbid met geloof

Aanbid met begrip Deur aanbidding bevestig jy die gesag waaronder jy staan. Mat 4:8-10 (8)Weer neem die duiwel Hom saam na ‘n baie hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld en hulle heerlikheid, (9) en sê vir Hom: Al hierdie dinge sal ek aan U gee as U neerval en my aanbid. (10) Toe sê Jahshua vir hom: Gaan weg, Satan! want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.

Samevatting - Aanbidding begin by die individu - Wees skeppend in jou aanbidding - Jou hart moet suiwer en opreg wees Definisie van aanbidding: Dit is ‘n skeppende leefstyl van dienary, beginnende in die hart, wat bestaan vanuit ‘n vrye en sponatane liefdesverhouding tussen jou en die Elohiem - Kom ons pas die 7 riglyne vir gesamentlike aanbidding toe - Aanbid Vader in ALLES wat jy doen

AMEN!