De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Welkom! Psalm 89.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Welkom! Psalm 89."— Transcript van de presentatie:

1 Welkom! Psalm 89

2 God nooi ons uit en ons kom tot rus

3

4

5

6

7 God nooi ons uit en ons kom tot rus

8

9

10

11

12

13 God praat met ons en ons luister

14 Gustav En Gunther

15

16

17 Gustav En Gunther

18

19 God praat met ons en ons luister

20

21 God praat met ons en ons luister

22 ’n Gedig van Etan die Esragiet
2Ek sal altyd sing van die Here se liefdesdade, sy trou verkondig aan komende geslagte. 3Ek sê: “U liefde en u trou wankel nooit, dit hou vir altyd stand in hemel en op aarde.” 4U het gesê: “Ek het ’n verbond gesluit met my uitverkorene, Ek het ’n eed gesweer vir my dienaar Dawid: 5Ek sal vir jou ’n nageslag verseker vir altyd en jou troon in elke geslag laat standhou.”     Sela

23 6Die hemel loof u wondermag, Here, die hemelinge loof u trou
6Die hemel loof u wondermag, Here, die hemelinge loof u trou. 7Wie in die hemel kan met die Here vergelyk word? Wie onder die hemelwesens is soos die Here? 8Hy is God, vir Hom het die hemelse vergadering ’n heilige ontsag. Hy is magtig, gevrees onder almal rondom Hom. 9Here, almagtige God, wie is soos U? U krag is groot, Here, u trou is oral!

24 13Die noorde en die suide, U het dit geskep;
10U heers oor die onstuimige see: as sy golwe opstaan, laat U hulle bedaar. 11U het die monster Rahab verbrysel, hy is verslaan. Deur u groot mag het U u vyande uitmekaargejaag. 12Aan U behoort die hemel, aan U behoort ook die aarde, die wêreld en alles daarin. U het alles gemaak. 13Die noorde en die suide, U het dit geskep; Tabor en Hermonberg roem u Naam. 14U het ’n magtige arm, sterk is u hand, kragtig u regterhand. 15U troon is gebou op geregtigheid en reg, liefde en trou staan in u diens.

25 16Dit gaan goed met die volk wat kan jubel tot u eer, wat in u lig lewe, Here. 17Hulle besing u Naam die hele dag, hulle prys u reddingsdade; 18U is die krag waarin hulle roem. Dit is ons sterkte: dat ons u guns geniet.

26 19Ons koning behoort aan die Here, ja, ons beskermer behoort aan die Heilige van Israel. 20U het ’n openbaring gegee, oor u troue dienaar het U gesê: “Ek het aan ’n held my bystand geskenk, aan ’n dapper jong man uit die volk ’n ereplek gegee.

27 21Ek het Dawid as my dienaar uitgesoek, hom met my heilige olie tot koning gesalf. 22My mag sal hom ondersteun, my krag sal hom sterk maak. 23Vyande sal hom geen leed aandoen nie, gewetenlose mense sal hom nie verdruk nie. 24Ek sal sy teëstanders voor hom verpletter en dié wat hom haat, verslaan. 25My trou en liefde sal by hom wees: deur My sal hy oorwin. 26Ek sal sy heerskappy uitbrei tot oor die see, sy gesag tot oorkant die riviere. 27Hy sal My aanroep met die woorde: ‘U is my Vader, my God, die rots wat my redding is.’ 28Ek stel hom eerste, die magtigste koning op aarde. 29Vir altyd handhaaf Ek my trou teenoor hom; my verbond met hom staan vas.

28 37daar sal altyd nakomelinge
30Ek sal vir hom altyd nakomelinge verseker sodat sy troon vas sal staan so lank daar ’n hemel is. 31As sy nakomelinge nie handel volgens my woord nie en nie lewe volgens my bepalings nie, 32as hulle my voorskrifte verontagsaam en my gebooie nie nakom nie, 33sal Ek hulle oor hulle oortreding straf en hulle oor hulle sonde met swaar slae tref. 34Maar my liefde sal Ek van hom nie terughou nie, my trou nie verbreek nie. 35Ek sal my verbond nie versaak nie, nie een van my beloftes terugtrek nie. 36Ek, die Heilige, het ’n eed afgelê, en my woord aan Dawid sal Ek nie verbreek nie: 37daar sal altyd nakomelinge van hom wees, sodat sy troon so blywend soos die son sal wees. 38Soos die maan sal dit altyd daar wees. Solank die hemel daar is, sal dit vas bly staan.”     Sela

29 39Maar nou het U in u toorn tog u gesalfde verstoot en verwerp
39Maar nou het U in u toorn tog u gesalfde verstoot en verwerp. 40U het die verbond met u dienaar nie in ag geneem nie, sy kroon tot in die grond vertrap. 41U het al sy stadsmure afgebreek, sy vestings in puin gelê. 42Almal wat daarlangs kom, beroof hom; die buurvolke behandel hom met minagting. 43U het sy teëstanders laat seëvier, al sy vyande laat juig. 44U het hom voor die vyand laat vlug, hy kon nie staande bly in die oorlog nie. 45Aan sy koninklike luister het U ’n end gemaak, sy troon teen die grond gegooi. 46U het sy jeugdige krag gebreek en hom diep verneder.     Sela

30 47Sal U dan vir altyd u hulp weerhou, Here
47Sal U dan vir altyd u hulp weerhou, Here? Sal die vuur van u gramskap dan bly brand? 48Dink tog daaraan hoe kort die lewe is, hoe min daar in die lewe is vir al die mense wat deur U geskep is. 49Watter mens leef daar wat die dood nie sal sien nie, wat homself kan red uit die mag van die doderyk? Sela

31 50Waar is u liefde van vroeër, Here, wat U in u trou plegtig aan Dawid belowe het? 51Dink, Here, aan die smaad wat my aangedoen is, aan alles wat ek moes verduur van baie volke. 52Die mense van wie hierdie smaad kom, is u vyande, Here, dit is u gesalfde vir wie hulle smaad waar hy ook gaan. 53Aan die Here kom die lof toe vir altyd. Amen, ja, amen.

32 God praat met ons en ons luister

33 God stuur ons om te leef

34

35 God stuur ons om te leef

36

37 God stuur ons om te leef


Download ppt "Welkom! Psalm 89."

Verwante presentaties


Ads door Google