HALFJAARBERAAD AKSIES VIR 2015

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die produksieproses Onderwerp 15
Advertisements

VAKBONDE TERME.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
‘n Oorsig van die Onderwys
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Hoekom moet ek lid van die NWKV word?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Beslote Korporasies ONR 314.
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
Stres Gr. 11.
OUERAAND BEROEPSLEIDING: 2017
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
HALFJAARBERAAD 2014 BEAMPTE-ONDERSOEK Ben Cilliers
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
DIE BEGINSEL VAN BELYNING
6 November 2016 Navrae: Abrie Coetzee
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
`n Kerk in aksie teen armoede
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.
ORIËNTERING Bekendstelling van die: Akademiese Inligtingsdiens.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Besigheidstudies Graad 11.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Beskerm jou grootste bate…
Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)
Webregistrasie.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Is jy amper‘n senior?.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Behoeftes en begeertes
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 TOERNOOI-AANBIEDING 2015.
S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.
Werks- en inkomsteverlies; ‘n relevante bedienings-uitdaging
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
NG Kempton Park Oos afkondigings van 11 Oktober 2015
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom.
Visitasie.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Hand. 1:
\.
DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
FIETSRYTOER 2019 JAKKIE VD COLFF VIR DIE VOORTREKKERS
Beslote Korporasies ONR 314.
Transcript van de presentatie:

HALFJAARBERAAD 2014 +15 AKSIES VIR 2015 NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 +15 AKSIES VIR 2015

INHOUD 1. SAMEVATTING VAN DIE +15 STRATEGIE 2. HUIDIGE SITUASIE EN VORDERING TOT NOU 3. SASF AKSIES 4. NGS AKSIES 5. RESOLUSIE

KONTEKS – SAMEVATTING VAN DIE +15 STRATEGIE Graderingstoernooi sowel as proewe. Graderingstoernooi se doel is slegs vir die bepaling van stoeiers wat deel vorm van die Nasionale oefengroep waarop SASF hulpbronne spandeer. Proewe word gebruik om spanne saam te stel. Toernooie moet nie tydsaam wees nie. Meer internasionale geleenthede moet geskep word. Afrigters en stoeiers moet op dieselfde standaard gebring word. Skep geleenthede vir alle stoeiers om te kan deelneem.

+15 STRATEGIE – HUIDIGE SITUASIE NGS strategie is geformuleer tydens 2014 en aan die SASF gestuur as inset vir beplanning en voorstel vir implementering. Die SASF Algemene Bestuur het die verslag oorweeg tydens die vergadering van 16 Augustus. Die reaksie van ander verenigings is positief. Verenigings het tyd gevra om die verslag verder te bestudeer. Komitees van die SASF is positief. Die beginsel van geen kriteria vir proewe kan ‘n knelpunt wees. Die vergadering versoek ‘n werkswinkel van Verenigings en lede van komitees om die verslag te bespreek. Die werkswinkel kan verwag word gedurende September of daarna. NGS moet fokus op die beïnvloeding van ander verenigings en om aksies wat in ons eie beheer is, te dryf.

+15 STRATEGIE – SASF AKSIES OM TE BEINVLOED SASF Algemene Bestuur moet ‘n strategie aanvaar vir die bestuur van Kadette, Juniors en Senior stoeiers. SASF Algemene Bestuur moet die strategiese doelwitte, reëls en kriteria formuleer dat dit inklusief sal wees om te fokus op sosiale-, aktiewe- en prestasiedeelnemers. Samestelling van Nasionale oefeninge moet hersien word. Samestelling van Nasionale spanne moet hersien word. Instelling van ‘n graderingstoernooi. Vestig alternatiewe Nasionale oefengeleenthede by verskeie plaaslike en internasionaal geakkrediteerde lokale. Nasionale Afrigter kan maandeliks gesamentlike oefengeleenthede skep. SASF Algemene Bestuur moet verslae en inligting aan SASCOC voorsien vir die samestelling van spanne.

+15 STRATEGIE – SASF AKSIES OM TE BEINVLOED 2de en 3de plekk- stoeiers moet ingesluit word in spanne indien eerste plek-stoeier onttrek weens beserings of ander redes. Geleentheid vir proewe vir elke internationale aangeleentheid. Uitdaagtoernooie/geleenthede moet geskep word. Datums vir graderings- en proewe-toernooie moet vroegtydig gepubliseer word. Loting tydens proewe moet geskied op ‘n rondomtaliebasis ongeag getalle per gewig. Deelnemer-prestasieranglys moet geskep word wat as aanmoediging moet dien vir alle stoeiers om aan toernooie deel te neem. Groot toernooie nie langer as 5-6 ure. Gefokusde, blitstoernooie moet geskep word.

+15 STRATEGIE – SASF AKSIES OM TE BEïNVLOED Enkelmassa moet vroegtydig in kennis gestel word, sodat hul nie tyd en geld onnodig vermors nie. Nie-amptelike toere moet geskep word. SASF moet strategiese vennootskappe met sentraalgeleë buitelandse stoei-strukture skep. Deelname aan sport moet spesifiek aangepas word om die omstandighede van junior en senior stoeiers, wat die sport verlaat het, weer terug te trek.

+15 STRATEGIE – NGS AKSIES Vestig oefengeleenthede by verskeie klubs en op verskillende dae. Akkrediteer afrigters en oefenprogram. Rekordhouding van deelname sal deur die Afrigterskomitee gehou word. Stoeiers en Klubs moet op dieselfde standaard gebring word. Klubs en stoeiers moet aandui dat hulle beskikbaar is om internasionaal deel te neem op die betrokke datum en dat hulle by vermoë is om die nodige finansiële verpligtinge na te kom. Gefokusde, blitstoernooie moet geskep word. Enkelmassa moet vroegtydig in kennis gestel word, sodat hul nie die tyd en geld onnodig vermors nie. Nie-amptelike toere moet geskep word. Deelname aan die sport moet spesifiek aangepas word om die omstandighede van junior- en senior-stoeiers, weer terug te trek.

+15 STRATEGIE STOEIERONTWIKKELING-STRUKTUUR – Fanie Vermaak Voorstel: NGS Aksieplan van 15+ dokument Skep ‘n ondersteunende struktuur van vrywilligers wat die ontwikkeling van stoeiers ondersteun.

+15 STRATEGIE STOEIERONTWIKKELINGS-STRUKTUUR Tegniese span Tegniese ontledingspan Kondisioneringspan (Gym en verwante aktiwiteite) Biomeganikaspan (HPC) Sielkundige oriënteringspan Bemarkingspan [lokaal en nasionaal]. gedrukte en elektroniese media Dieetkundige span (kort, medium en langtermyn, voor, op en na toernooie) Kardiovaskulêre span (fiksheid monitering en assesering) Finansieringspan (Meesters en maatskappye ) & insentiewe Groeperingsontwikkeling, Vroë ontwikkeling, Kadette, Studente, Juniors en Seniors, Meesters Gesamentlike oefenprogramme (saam met en sonder SASF) (Afrigtingskomitee) Koördineer hoë-profiel toernooie-deelname Ranglyste en uitdaagtoernooie Sosialiseringsprogramme (naweke op wildplase, staptoere, ens) Buitelandse blootstelling (na buitelandse toernooi en oefenkamp en spanne na SA) Verbreding van horisonne (Streetwise) & kulturele opbou Toegang tot Buitelandse eiendom in Oos-Europa (30 beddens) Skakelingspan met SASF en ander provinsies (Danie en Jurie)

HERSIENING 2014 PRIORITEITE +15 RESOLUSIE VIR 2015 AKSIES

RESOLUSIE +15 STOEI Die UB moet die strategie verder bevorder met die SASF. Die volgende SASF besluite is dringend: Nasionale oefening: Akkrediteer NGS oefeninge. Besluite oor proewe en kriteria vir deelname aan Proewe vir 2015 Aksies vir implementering deur NGS gedurende 2015 sluit die volgende in: Akkommodeer Sosiale stoei Vestig NGS ranglys Stoei tussen klubs Maak dit lekker: skep insentiewe wat deelname aanmoedig Bou ‘n lapa Stoeier-ontwikkeling NGS oefeninge Inisieer ‘n struktuur vir die bevordering van stoeierontwikkeling deur die betrokkenheid van vrywilligers buite bestuursverband. Rapportering geskied deur die Stoei-Groei pos. Die vestiging van en akkreditasie as Nasionale oefengeleentheid by lokale wat binne bekostigbare bereik van stoeiers is.