Getuienisaksie & Msinga Kom ons bid saam vir Msinga waar Getuienisaksie, namens die NGK-familie betrokke is as: Vennoot Ondersteuner
Die VGK Msinga bestaan sedert 1984
Met meer as 500 lidmate en sowat 500 Sondagskoolkinders.
Kerkleiers ds. Samuel Zuma, ds. Jobe Sithole & dr. Lourens Schoeman.
Sihle Madonsela (regs) met sy Transformer-span bereik die jeug dmv skoolprogramme.
Sport-evangelisasie vul hul bediening aan.
Die gemeente kamp elke Paasnaweek by Pomeroy.
Daar word 4 tentuitreikaksies per jaar gehou twv buite-kerklikes.
CMD/Usizo-takke lewer maatskaplike diens met ’n Christelike fokus.
Daar is 60 Home Based Care-vrywilligers wat waardevolle versorging doen.
Foundations for Farming lei opleiers op wat vrouegroepe help om meer kos vir hulle kinders te verbou.
Studente van Tygerberg kom jaarliks en lewer kosbare diens in oa klinieke.
Elke Msinga-predikant word deur ’n NGK-gemeente in die Wes-Kaap bygestaan en gereeld met uitreikgroepe besoek.
So leer ons hoe om een in Christus te wees.
https://twitter.com/WitnessGetuie Lees meer van ons by http://getuienis.christians.co.za/ Lees ons facebook by https://www.facebook.com/KommissieGetuienisaksie/ en ’like’ dit asb. Tweet by https://twitter.com/WitnessGetuie
Lees ons jongste nuusbrief GETUIE/WITNESS op ons webwerf by http://getuienis.christians.co.za/ getuie-kaapstreek/ of vra ’n harde kopie by jul kerkkantoor.