Gebed vir die Nuwe Jaar Musiek: Nikos Ignatiades, “Melody for Lovers”

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Advertisements

“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Gedagtes rondom die nagmaal
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
Rom.6: en :
Beeld van God.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
Voorstelling van nuwe lidmate
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VAT DIT OF LOS DIT
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Voorstelling 2013.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Jesus, Rots Jesus, Rots, my hoop vir ewig, Veilig kan ek op U bou
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
Oefening 1: Gesig oefening
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
KOM NA MY TOE….
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
\.
Hand. 1:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Gebed vir die Nuwe Jaar Musiek: Nikos Ignatiades, “Melody for Lovers”

Hemelse Vader, Hier aan die begin van ‘n nuwe jaar, kom ek na U toe, die Almagtige en Alwyse, wat van die begin af ook die einde kan sien.

Voordat ek op die nuwe onbekende pad gaan, moet ek bely dat ek alleen veilig sal wees, as U met elke tree my hand vashou.

As die pad voor my donker lyk, Laat my in die lig van die geloof verder gaan,

As te veel vir my oog verborge is, laat my getrou bly aan dit wat ek wel kan sien.

As ek nie my bestemming in die verte kan sien nie, laat my dankbaar wees vir die enkele tree wat ek wel kan sien.

As ek U wese nie kan begryp nie Laat my kinderlik-vertrouend vashou aan U beloftes.

As dit my soms aan geloof ontbreek, laat my nooit die liefde en die hoop verloor nie en, Here, kom asb my ongeloof tot hulp.

As ek nie insig in U plan met my het nie, laat my dit in gehoorsaamheid nie bevraagteken nie.

As ek hierdie jaar suksesvol is, hou my dankbaar, nederig en ootmoedig.

As teleurstelling en mislukking op my wag, bewaar my van wanhoop.

Of my drome en ambisies bewaarheid word en of my ideale tot as word in my hande - dierbare Vader, hou my vas in liefde en leer my dat alles ten goede meewerk.

Maak my blymoedig in die nuwe jaar.

Ek bid dit in die Naam van Hom wat deur sy dood dit vir my moontlik gemaak het om die lewe te kies – Jesus Christus,my Here en Verlosser.Amen