Ek is dankbaar….

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Ik ben dankbaar ....
Advertisements

A. POWERPOINTS V. B. Voor al die dagen dat het tegen zit…
  Ik ben dankbaar….
FunFriends Waarvoor we dankbaar zouden moeten zijn, maar het vaak niet eens waarnemen...
Ik ben dankbaar ....
Ik ben dankbaar ....
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
Besluit watter liedere julle wil sing.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
Samestellings Graad 4.
Wat my ma my geleer het.
Omdat.
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
Luister ... God se hart klop aan ons harte!
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks)
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
MA.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Gedagtenis maaltyd.
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
DANKIE PA!!.
Algemene Sinode Dagwyding
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Laerskool Hermanus Robert Prodehl
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Met een vrolijk muziek . Ik ben dankbaar ....
Druk (Click) om voort te gaan
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Afhanklikheid van God.
Welkom, Leiers!.
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
Welkom by die Kategese 13 Mei 2018.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
MANNE ONTBYT PLEK: NG MIEDERPARK Aarbeilaan 22 TYD: 06:00 VIR 06:15
In en uit André Letoit.
Hartlik welkom in die Erediens!
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.
\.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Brande – As ek na ons berge kyk
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

  Ek is dankbaar…

Vir ons jeug wat huiswerk met die computer doen, instede van skottelgoed te was, want dit beteken dat hulle by die huis is en nie in die strate rondloop nie.

Dat ek belasting betaal, want dit beteken dat ek werk het.

Dat ek kan opruim na ‘n gesellige byeenkoms, want dit beteken dat ek vriende het.

Vir klere wat ‘n bietjie knap sit, want dit beteken dat ek genoeg het om te eet.

Vir my skaduwee wat my altyd begelei, want dit beteken dat ek ‘n plek onder die son het

Vir die gras wat gesny moet word, vensters wat skoongemaak moet word, reparasie aan die stoof, want dit beteken dat ek ‘n dak oor my kop het.

Vir al die klagtes wat ek hoor oor ons Regering, want dit beteken dat ek in ‘n Demokratiese land woon en my sê kan sê.

Vir die laaste parkeermeter, want dit beteken dat ek kan loop en ook die voorreg het om ‘n motor te besit.

Vir my hoë elektrisiteitsrekening, want dit beteken dat ek warm water het wanneer ek dit nodig het.

Vir die dame agter my in die kerk wat vals sing, want dit beteken dat ek kan hoor.

Vir die stapels van wasgoed om te stryk, want dit beteken dat ek klere het om te dra.

Vir die vermoeidheid en stramme spiere aan die einde van die dag, want dit beteken dat ek in staat was om hard te werk.

Vir die wekker wat soggens afgaan, omdat dit beteken dat ek nogsteeds lewe.

En ten slotte, vir al die email wat ek daagliks moet lees, want dit beteken dat ek vriende het wat aan my dink.

Stuur dit aan iemand vir wie jy omgee, en as die lewe weer swaar word vir jou….lees dit nog een keer….