De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

MANNE ONTBYT PLEK: NG MIEDERPARK Aarbeilaan 22 TYD: 06:00 VIR 06:15

Verwante presentaties


Presentatie over: "MANNE ONTBYT PLEK: NG MIEDERPARK Aarbeilaan 22 TYD: 06:00 VIR 06:15"— Transcript van de presentatie:

1 MANNE ONTBYT PLEK: NG MIEDERPARK Aarbeilaan 22 TYD: 06:00 VIR 06:15
DATUM: 2 JUNIE 2014 SPREKER: CASSIE CARSTENS KOSTE: R50-00 BESPREKINGS: Arinda of (018) voor 1vm TEMAS: ‘n Vader dra morele outoriteit oor. ‘n Vader dra identiteit oor. ‘n Vader skep die emosionele sekuriteit ‘n Vader bevestig potensiaal

2 PINKSTER CASSIE CARSTENS Tree vanaf 1-4 Junie op by NG Kerk Miederpark. Reserveer die volgende datums en tye! Sondag 1 Junie : 09:15 en 17:30 Maandag 2 Junie (06:15 Manne Ontbyt) en 18:00 vir 18:20 Dinsdag 3 Junie 18:00 vir 18:20 Woensdag 4 Junie 18:00 vir 18:20

3 Onderwerpe wat hy aanraak is:
* Die kritiese vraag of jy Dissipel is. * Wie sit rondom jou tafel? * Hoe kan ons die wêreld waarin ons lewe verander? * Wat is mentorskap, ens… MOENIE DIT MISLOOP NIE!


Download ppt "MANNE ONTBYT PLEK: NG MIEDERPARK Aarbeilaan 22 TYD: 06:00 VIR 06:15"

Verwante presentaties


Ads door Google