VAT DIT . . . OF . . . LOS DIT . . ..

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
Gedagtes rondom die nagmaal
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
VADER SE WIL Wat verwag Hy van jou ??.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Fillipense . 4: 6 Wees oor niks besorg nie , maar laat julle begeertes in alles deur GEBED en smeking met danksegging bekend word by JAHWEH Fillipense.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
GEESTELIKE DINGE.
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
KOM NA MY TOE….
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
VERSOENING NET VOOR DIE VOLEINDING
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Redding vir alle mense….
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

VAT DIT . . . OF . . . LOS DIT . . .

2 Tim. 3:16,17 “die hele Skrif is deur Jahweh ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot onderwysing in die geregtigheid , sodat die mens van God volkome kan wees , vir elke goeie werk volkome toegerus “ Dit word gesertifiseer deur : SO SPREEK JAHWEH JOU GOD !

OPENBARING 3:8 “ Kyk (let op ) , Ek het voor jou n ge-opende deur gegee , en niemand kan dit sluit nie , want jy het min krag , en jy het My Woord bewaar ( onderhou in gehoorsaamheid ) , en My Naam nie verloen nie “

Johannes 8:51 “Ek , Jashuah , verseker jou plegtig , as iemand My Woord glo en (uitleef ) toepas in sy lewe volgens My Evangelie beginsels , sal hy die dood nie sien of ervaar in die ewigheid nie !” Vry vertaal ------------------------------------------------------------------------------------- Johannes 12: 47- “as iemand na My Woorde luister en nie glo nie , Ek oordeel hom nie ; want Ek het nie gekom om die wereld te oordeel nie , maar om die wereld te red “ “Wie My verwerp , en My Woorde nie aanneem nie , het een wat hom oordeel : die Woord wat Ek gespreek het , dit sal hom oordeel in die laaste dag “ m.a.w. vat dit of los dit , maar…….

Johannes 17:9 “ Ek bid vir hulle ( U kinders ) ; Ek bid nie vir die wereld nie , maar vir die wat U My gegee het , omdat hulle aan U behoort “

Heb. 4:12 “want die Woord van Jahweh IS LEWEND EN KRAGTIG en skerper as enige tweesnydende swaard , en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg , en is n beoordeelaar van die oorlegpleginge en gedagtes van die hart”

Jes. 66:2 “So spreek Jahweh ; maar op hierdie een sal Ek let ; op hom wat arm is van gees , en wat bewe vir My Woord !”

Psalm 119 : 9 “ waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou ? Deur dit te hou volgens U Woord “ Psalm 119 : 105 “ U Woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad !!!!” Luk.11:28 “ salig ( geseend) is hulle wat wat die Woord van Jahweh hoor en dit bewaar ( doen ) Jak.14:15 AS julle My liefhet , bewaar ( glo en doen ) My gebooie (Woord )