Handel oor die Sahara-woestyn heen

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die opkoms van die Mali Koninkryk
Advertisements

Ongelykheid en armoede
Besluit watter liedere julle wil sing.
Die trans-Atlantiese slawehandel
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
Handoplegging.
Selfportret Herman Lintvelt.
Kopiereg.
Die geskiedenis van geld
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.
Rom.6: en :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
3. Hoe het slawe in die suide van Noord-Amerika beland?
Rondom my Dawie de Jager.
Blind date Moontlike antwoorde:.
Algemene Sinode Dagwyding
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Algemene feite oor sout
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
DIE #43 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
Die Heiliges Word Oorwin
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
\.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Bahrain het ‘n Moslem-populasie van 70%
\.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
In Katar word geen ander geloof buiten Islam geduld nie.
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Transcript van de presentatie:

Handel oor die Sahara-woestyn heen Geskiedenis Handel oor die Sahara-woestyn heen Kwartaal 1

FAT 2: NAVORSINGSTAAK

AFRIKA

SAHARA WOESTYN

NEUSGATE WATER BOGGEL KUSSINKIES OOGWIMPERS WATER LANG BENE BOGGEL KUSSINKIES DIK PELS DIK LIPPE

ANTIEKE BERBERS

MOSLEMGELOOF DRING AFRIKA BINNE ARABIERE KOOP GOUD VAN DIE BERBERS (MUNTE) MOSLEMGELOOF DRING AFRIKA BINNE ARABIERSE HANDLAARS - MOSLEMS TEKSTIEL, KERAMIEK, SY, KRALE

NOMADES

NOMADES

AKTIWITEIT 1 BL. 40 Bron 1a handel oor die roetes wat ontwikkel is om handel te dryf oor die Sahara woestyn heen en bron 1b gee vir ons ’n idee hoe die slawekaravane gelyk het.

1.2) Bron 1a dui die omgewing aan waar die handel plaasgevind het wat duidelik in bron 1b sigbaar is. 1.3) Ek dink bron 1A is die belangriker een, want dit gee meer inligting deur aan die moderne mense. 1.4) Produkte wat verhandel word, is sout, goud, slawe, hout, ivoor, landbouprodukte soos kolaneute, tekstielware, sy, krale, keramiekware, ens. is verhandel.

2. 1. 1). Nomades: Die plaaslike bevolkingsgroepe wat 2.1.1) Nomades: Die plaaslike bevolkingsgroepe wat in die Noord- en Wes-Sahara gewoon het en wat rondgetrek het. 2.1.2) Islam: Die Moslem geloof. 2.2) Arabiese- en Berber prinse het slavinne as byvrouens, bediendes en slawe as soldate en plaaswerkers gesoek. 2.3) Die Nomades het die woestyn goed geken en het hulle dienste aan die Arabierse handelaars verkoop deur hulle karavane deur die woestyn te lei van oase na oase.

Die Islamitiese handelaars het ’n nuwe lewenstyl na Afrika gebring deur te begin met ruilhandel in Noord- en Wes-Afrika. Hulle het van die Nomades, wat die Sahara woestyn baie goed geken het, se dienste gebruik gemaak om hulle kameelkaravane deur die woestyn te lei. Die Nomades het ook by die ruilhandel betrokke geraak. So het die Nomades se lewenstandaard verbeter. Die godsdienslose Berbers en Nomades het mettertyd die Islam geloof aangeneem wat hulle ook trotse en meer gestruktureerd gelaat as in die verlede. Dit het veroorsaak dat Moskees later gebou was in die afgeleë woestyn dorpe.

Die ekonomie het verbeter deurdat produkte versprei het en meer mense het meer toegang tot die gesogte produkte gehad. Die arm mense het besef dat daar meer produkte is as waaraan hulle gewoond was en dit het hulle weer geprikkel om nuwe produkte uit te vind. Die handel het gelei tot die ontwikkeling van geldmunte en daarom was daar beslis waarde in die handel oor die Sahara-woestyn. ----------------------------------------------------------------------------------------

Verspreiding van Islam oor Noord en Wes-Afrika Egipte – poort vir Islam tot Afrika (Noord- en Wes-Afrika)