Suid – Afrikaanse geld.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Ongelykheid en armoede
Advertisements

Die Kappie ^.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Omdat.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
2011 Januarie Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Kopiereg.
Die geskiedenis van geld
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Handel oor die Sahara-woestyn heen
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Die Vier Seisoene van die Jaar
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Rom.6: en :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
`n Kerk in aksie teen armoede
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Besigheidstudies Graad 11.
Beskerm jou grootste bate…
Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
DIE ROL VAN SPESIFIEKE GISRASSE IN CHENIN BLANC PRODUKSIE
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
2011 Januarie Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Algemene feite oor sout
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
God se vreemde opdragte
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom.
Welkom by die Kategese 15 April 2018.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
17. En die wenner is Konings 18.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
\.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Gupta, Coligny en Nkandla waar staan gelowiges?
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Suid – Afrikaanse geld

EERSTE GELD NA 1961 Die eerste banknote het die afbeelding van Jan van Riebeeck, die eerste Nederlandse goewerneur van Kaapstad, gedra. In die 1980's is die note herontwerp met afbeeldings van inheemse grootwilddiere, soos die renoster, olifant, leeu, buffel, luiperd, ens.

INTERESSANTE FEITE Vanaf die geldeenheid se instelling in 1961 tot 1982 was die rand sterker as Amerika se dollar, maar dit het in die 1980's skerp begin verswak as gevolg van sanksies wat teen die land ingestel is oor die regering se apartheidsbeleid. In die 1990's het dit die verswakking voortgesit as gevolg van onsekerheid oor die land se toekoms onder die nuwe regering.

Net ná die 11 September 2001 aanvalle in die VSA, het die Rand 'n dramatiese verlies teen die VS Dollar gelei. In Desember 2001 het die Rand 'n rekordlaagtepunt bereik teen 1 USD = 13,85 ZAR; van toe af het die Rand weer herstel en meer as 50% van sy waarde teruggewen, tot so 'n mate dat onlangse versterkings in die geldeenheid (vanaf R13,84 per dollar in 2001 tot onder R6 per dollar in 2005) groot verliese vir sommige maatskappye beteken het en baie werksgeleenthede as gevolg hiervan verlore gegaan het.

In Augustus 2004 is 'n nuwe R5-munt bekend gestel, in 'n poging om vervalsing van die ou R5-munt te probeer beperk. Sekuriteitsmaatreëls wat ingestel is, sluit in 'n tweemetalige ontwerp (soortgelyk aan die €1- en €2-munte en die Britse £2-munt), 'n spesiale geriffelde sekuriteitsgroef om die rand en mikro-belettering. 31 Mei 2010 is as die keerdatum aangewys waar alle ou R200-note, dit wil sê, dié wat nie oor die nuwe landswapen en nuwe sekuriteitsmaatreëls beskik nie, finaal uitgefaseer word. Dit kon by handelsbanke ingeruil word, waarna dit vanaf 1 Junie 2010 slegs by die Suid-Afrikaanse Reserwebank omgeruil kon word.[2] 11 Februarie 2013 is 'n nuwe reeks banknote bekendgestel waarop die gesig van Nelson Mandela pryk. Dit sal later in 2013 die huidige "Groot Vyf"-reeks van die 1990's vervang.[3] Geen R500-noot sal bekendgestel word nie. [4]