De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Gupta, Coligny en Nkandla waar staan gelowiges?

Verwante presentaties


Presentatie over: "Gupta, Coligny en Nkandla waar staan gelowiges?"— Transcript van de presentatie:

1 Gupta, Coligny en Nkandla waar staan gelowiges?
Willie Spies 14 Mei 2017 Gereformeerde Kerk Oos-Moot

2 Realiteite van vandag Politieke onsekerheid oor Zuma se opvolger
Cyril Ramaposa Nkosazana Dlamini-Zuma Toenemende magstryd – politieke moorde in Natal Ongunstige demografie – bevolking word jonger, armer Groter obsessie met transformasie op alle lewensterreine Ontoereikendheid van grondwetlike beskermingsmaatreëls Groeiende emigrasie

3 Gereformeerde leer oor die owerheid - Art 36 NGB
God het owerhede ingestel weens die verdorwenheid van die mens God wil dat wereld deur wette regeer moet word om – Losbandigheid te beperk Goeie orde gehandhaaf word Kwaaddoeners te straf Deugsames en Woordbediening te beskerm Ons plig is om – Belasting te betaal Gehoorsaam in sovere opdragte nie met Woord van God in stryd is nie, en Voorbidding te doen

4 Vyf lesse uit die geskiedenis
God gebruik nie net regerings nie maar gewone mense Dawid die skaapwagter Nehemia die stadsbouer Petrus die visserman Instellings deur die eeue vestings teen verval Die heersende ideologie nie ewig – slegs God is ewig Omstandighede word verander deur gelowiges wat die biddend doen Verandering kom wanneer dit die minste verwag word


Download ppt "Gupta, Coligny en Nkandla waar staan gelowiges?"

Verwante presentaties


Ads door Google