BESTUUR VAN HULPBRONNE

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Ecologie en natuurbeheer
Advertisements

BIODIVERSITEIT EN KLASSIFIKASIE
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Die produksieproses Onderwerp 15
Geografie Natuurlike hulpbronne
Ongelykheid en armoede
VAKBONDE TERME.
Die trans-Atlantiese slawehandel
Ekonomiese Bedryfs Wetenskap
Onderwerp 10 Die entrepreneur
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
WATER IN SUID-AFRIKA.
Ou testament Hoofstuk 1 Die SKepping.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
“Gaan dan heen”.
Kolonisering van die Kaap 17de tot 18de eeu
Stres Gr. 11.
GDN Webtuiste Statistiek.
Wêreld Vleiland dag Februarie 2017 Hoekom is vleilande belangrik?
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
STRUKTURE Definisie, doel en klasssifisering. Bl. 78
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
EENHEID 8 MOONTLIKHEID VAN PRESTASIE
Verrassings ! Die meeste van ons hou van verrassings
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
Kenmerk: Offervaardigheid
GROEI VAN DIE WêRELDBEVOLKING
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA VERKLIKKER BEWUSMAKINGSVELDTOG
`n Kerk in aksie teen armoede
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
SINODE DIE PAD VORENTOE
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
LO Graad 10 KW3.
dIE SKEIDING WAT ONDER DIE MENSE GEVESTIG IS
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
DIE ROL VAN SPESIFIEKE GISRASSE IN CHENIN BLANC PRODUKSIE
HALFJAARBERAAD AKSIES VIR 2015
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
Behoeftes en begeertes
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Gevolge van die aankoms van die Britte
Algemene feite oor sout
Hoe lyk die wêreld waarin ons leef?
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
Universiteit van Pretoria
Bybel Would you rather.
Druk (Click) om voort te gaan
Badisa Vrywillige Werk
Les 10 vir 9 Maart 2019 GOD SE EWIGE EVANGELIE.
Vrystaat Kongres Lardus van Zyl
\.
\.
Die voortslepende Israeli-Palestynse konflik skep baie uitdagings.
DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Selfdegeslagverhoudings
LO Kwartaal 1 Graad 10.
FIETSRYTOER 2019 JAKKIE VD COLFF VIR DIE VOORTREKKERS
Toeriste attraksies in provinsies
Transcript van de presentatie:

BESTUUR VAN HULPBRONNE Eenheid 2 Bl. 208

Konsep van bewaring Instandhouding Beskerming Bewaring Keer buitensporige benutting van hulpbronne. Opsysit van gebiede – bewaringsgebiede Oseaan = mariene beskermde gebiede (MBG) Beskerming van spesies en Beskerming van natuurlike habitats

Redes vir bewaring EKOLOGIES – (Natuur) Verbindenis tussen lewende en nie-lewende dinge Plante (CO2) – Fotosintese – sonlig – H2O Fotosintese – Aerobiese lewe EKONOMIES – (Geld) Verkoop – word verwerk bv. papier en wyn

Redes vir bewaring ESTETIES – (Waardering) Vrede, ontspanning, skoonheid, onderrig, buitelewe ETIES – (Menslikheid) Reg om te lewe Toekomstige geslagte

Bewaringsgebiede in SA OP LAND Departement van Omgewingssake en Sanparke DOEL: Skep voorspoedige samelewing wat in harmonie met natuur kan leef. Wetenskaplike reservate Wildernisgebiede Nasionale Parke en reservate Biosfeerreservate

Bewaringsgebiede in SA OP SEE (Mariene beskermde gebiede) bl. 211 RSA kuslyn - Tuiste van 15% mariene kusspesies – bron van voedsel. Regulasies word ingestel – Nasionale wette Beheer oor besoedelde skeepsvaart en mynbou.

Bewaringsgebiede in SA Doel van MBG – help om mariene spesies in stand te hou. Keer oorbevissing en stropery Monitor mynbou aktiwiteite Uitheemse indringerspesies beheer Besoedeling Skuitvaart Kusontwikkeling Opvangafloop Onbeheerde toerisme

Bewaringsgebiede in SA Ligging van MBG 21 Gebiede langs RSA kuslyn Sien kaart bl. 212 Lees gevallestudie bl. 213

Bewaringsgebiede in SA Gemeenskapsbewaringprojekte ( Bl. 214) Gemeenskap is self betrokke Gevoel van “Trots” ontwikkel Voel self verantwoordelik Eienaarskap vestig. Lees bl 214 en 215 (Gemeenskapsprojekte)

Bewaringsgebiede in SA Ekotoerisme ( Bl. 216) Wat? Besoeke aan ongestoorde natuurgebiede. Doel? Reisigers op te voed Geld in te samel vir bewaring Respek vir kulture en menseregte Bevordering van herwinning, energiedoeltreffendheid waterbewaring en die skepping van ekonomiese geleenthede.