De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

dIE SKEIDING WAT ONDER DIE MENSE GEVESTIG IS

Verwante presentaties


Presentatie over: "dIE SKEIDING WAT ONDER DIE MENSE GEVESTIG IS"— Transcript van de presentatie:

1 dIE SKEIDING WAT ONDER DIE MENSE GEVESTIG IS
Ou testament hOOFSTUK 3 dIE SKEIDING WAT ONDER DIE MENSE GEVESTIG IS

2 Skeiding Aanbid God Hang satan aan Abel Kain
(Gen 3 : 15) Skeiding onder mense Aanbid God Hang satan aan Abel (Veeboer) Kain (Saaiboer) (Profesie word waar) Arbeidsverdeling

3 Offer Kain Abel Uiterlik Innnerlik Rede: Gewoonte Rede: Vroomheid
Simbool: Toewyding aan God / Eerste vorm van erediens Kain Abel Uiterlik Innnerlik Rede: Gewoonte Rede: Vroomheid Minderwaardige plante Eerstes van diere (Hebr 11 : 4) (1 Joh 3 : 12) (Judas 1 : 11)

4 Ook van gelowige geslag
Kain = Moordenaar Ook van gelowige geslag Abel = Martelaar Kain tree op / God reageer Abel: Offer aanvaar Kain: Offer verwerp Haat “Vyandskap” word waar MOORD God sien verskille in innerlike Genade? God soek hom op: Belofte van voorspoed as hy goed doen = Oproep tot bekering

5 MOORD God se straf God soek Kain op (Genade)
“Waar is jou broer?” (Gee geleentheid vir belydenis) Kain verhard / lieg (Tipies mens) God vervloek Kain / Verdryf van God / Geen oeste (Weens Adam, hele aarde) Laat Kain egter leef (weereens genade)

6 Kain daarna … “My skuld te groot om te dra” Skuldbelydenis?
Nee: Wanhoopskreet Waarheen toe? Nod. Bou stad Het God sy nasate aangeneem? (Gen 3 : 15) Nee. Hang “ryk van die slang” aan. Hele geslag los van God (Rom 2 : 5) (Rom 9 : 22,23)

7 Kain se nasate 7de man ….Lameg (staan in eie krag)
Trou met Ada EN Silla --- Téén God se wens veelwywery Breek met skeppingsorde Verhef homself bó God se straf (Gen 4 : 23) – Verwaandheid / Wraaklustigheid Ag homself hoër as God Ken nie meer die wanhoop van Kain nie God straf MOORD 7X Lameg straf oortreding teen hom 70 X 7!

8 “Julle sal soos God word” ?
Vraag aan satan Wat het geword van: “Julle sal soos God word” ?

9 Kain se geslag (Vervolg)
Ontwikkel vinniger op “Natuurlike gebied” maar sonder Godsdiens Jabal Tentbewoners Musikante Metaalwerkers “Ons is dus onder die vloek van Kain uit!” Lameg Jubal Tubal-Kain satan sê: Sonder God - Ontwikkel wetenskap - Bereik hoogtes - Kry wraak onder jou beheer

10 Kontras Nageslag van SET teenoor KAIN
Aanvanklik nie hoog ontwikkel nie Nageslag van SET teenoor KAIN (Nie die gawes nie?) satan vestig wanbegrip – ontwikkel beter sonder God

11 Vader van gelowige geslag
Set eerste kind na Abel se dood (geskenk) - word stamvader van gelowiges Godsdiensbelewing / Godsvrug Godsopenbaring behoue in geslag

12 Waarskynlik nie gesterf - direk na hiernamaals
Henog 7de geslag van Set Bely God / reg van God (Anders as Lameg) (Judas 1 : 14 : 15) Waarskynlik nie gesterf - direk na hiernamaals

13 Tien aartsvaders (Voor sondvloed)
Adam (1 Kron 1 : 1 – 4) S… Set (Genesis 4 : 26) Naam van Here word aangeroep E… Enos K… Kenan Roemryke mense Nie prestasie, maar geloof M… Mahalalel J… Jered H… Henog M… Metusalag L… Lameg N… Noag Sem / Gam / Jafet

14 Tien aartsvaders (Voor sondvloed)
Adam (1 Kron 1 : 1 – 4) S… Set E… Enos K… Kenan M… Mahalalel J… Jered Toonbeeld van godvrugtige lewe H… Henog M… Metusalag L… Lameg N… Noag Sem / Gam / Jafet

15 Tien aartsvaders (Voor sondvloed)
Adam (1 Kron 1 : 1 – 4) S… Set E… Enos K… Kenan M… Mahalalel J… Jered H… Henog Oudste 969 jaar M… Metusalag L… Lameg N… Noag Sem / Gam / Jafet

16 Einde Hoofstuk 3


Download ppt "dIE SKEIDING WAT ONDER DIE MENSE GEVESTIG IS"

Verwante presentaties


Ads door Google