De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Gevolge van die aankoms van die Britte

Verwante presentaties


Presentatie over: "Gevolge van die aankoms van die Britte"— Transcript van de presentatie:

1 Gevolge van die aankoms van die Britte
Bl ..

2 Europese uitbreiding in die Kaap teen 1806 (bl. 236)
Europeërs brei uit tot by Visrivier (Suurveld) VOC – stel Visrivier as grens vas van die Kaap om oorlog teen Xhosas te vermy en Trekboere te beheer. Britte beset Kaap in 1806 Trekboere wou eie onafhanklike republiek hê (By Graaf-Reinette en Swellendam) 3 grensoorloë – Boerekommando’s wou Xhosas oor Visrivier dryf – kon nie.

3 Europese uitbreiding in die Kaap teen 1806
Nadat die Britte die Kaap in 1806 beset het, het die grense van die Kaap aansienlik uitgebrei. Hierdie gekoloniseerde gebied - pienk op die kaart. Kaart op bl. 236

4 Waarom kom Britte na die Kaap? (bl. 237)
Baie Europese lande stel belang in Kaap. Veral Frankryk (Napoleon) Hoekom? – Perfekte posisie Britte val Kaap aan en wen – met 9 skepe – Slag van Muizenberg (1795) Vrede in Nederland (Bataafse Republiek) Britte gee Kaap terug aan Nederland (1803)

5 Waarom kom Britte na die Kaap? (bl. 237)
Napoleon (Frankryk) – wil Britanje inval Britanje val weer Kaap aan – neem dit weer in omdat hulle Napoleon wil keer om Kaap te kry. Slag van Blaauwberg (1806) Doel – Moet Kaap in kolonie verander en noord- en oosgrens uitbrei.


Download ppt "Gevolge van die aankoms van die Britte"

Verwante presentaties


Ads door Google