De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Toeriste attraksies in provinsies

Verwante presentaties


Presentatie over: "Toeriste attraksies in provinsies"— Transcript van de presentatie:

1 Toeriste attraksies in provinsies
LIMPOPO

2 Kaart van limpopo

3 Algemene inligting van limpopo
Word verwys as die provinsie van mites en legendes. Modjadji was die eerste reënkoningin van Limpopo wat in die 19de eeu geleef het. Limpopo is bekend vir sy ekotoerisme en bekend vir sy pragtige natuurtonele. Het meer as 3,6 miljoen hektaar nasionale parke. Deel grense met Botswana, Zimbabwe en Mosambiek. Somers is warm en winters is droog.

4 Algemene inligting van limpopo
HOOFSTAD: Limpopo HOOFTALE: Sesotho, Xitsonga en Tshivenda LUGHAWENS: Polokwane, Phalaborwa en Musina

5 Belangrikste attraksies van limpopo
DIE MAPUNGUBWE-KULTUURLANDSKAP DIE KRUGER NASIONALE WILDTUIN DIE AFRIKA-IVOORROETE

6 DIE MAPUNGUBWE-KULTUURLANDSKAP
Mapungubwe kultuur-landskap was vroeër jare ‘n handelsentrum vir goud en ivoor. Die gebied is ‘n voorbeeld van ‘n beskawing uit die Ystertydperk. Dit is in 2003 geklasifiseer as ‘n wêrelderfenisgebied. Aktiwiteite sluit in wild besigtiging en pragtige natuurskoon.

7 Die kruger nasionale wildtuin
Dit is die grootste wildtuin in Suid-Afrika en strek oor Mpumalanga en Limpopo. Bevat die meeste soorte soogdierspesies as enige ander wildtuin in Afrika. Verskeie gastehuise wat in kan oornag word, Aktiwiteite sluit in wildbesigtingsritte, voëlkyk, voetslaan en kampeer.

8 Die afrika-ivoorroete
Die roete strek oor 2000 km langs die oostelike, noordelike en westlike grens van die provinsie. Gewild vir ekotoeriste. Aktiwiteite sluit in wild besigting van die groot 5, voëlkyk, abseil, perdry en voetslaan roetes. Ook gewild vir 4X4 entoesiaste. Daar is 5 kultuurkampe in dorpies op die roete.


Download ppt "Toeriste attraksies in provinsies"

Verwante presentaties


Ads door Google