De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Kragpunt deur LM Eager.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Kragpunt deur LM Eager."— Transcript van de presentatie:

1 Kragpunt deur LM Eager

2 In Barotseland, Senanga
Manaka in Zambië Langs die Zambezi In Barotseland, Senanga Naaste dorp Ngweze Inwoners Lozi’s Hoofstad van Zambië Lusaka Ouers op Sable Ranch deur rebelle vermoor In Zimbabwe Kliniek en kerk Sendelinge kom van Namibië

3 Ruimte Swak paaie Twelve ‘o Clock Kanaal Zambezi

4 Baas se blyplek Zambezi Grace

5 Bedreigings in milieu Wilde diere Malaria

6 Vervoer Ngweze Mukolo’s

7 Ouma Essie en Mosko die stampolisie-man
Lozi’s Jos Hoofindoena Daaimon Ouma Essie en Mosko die stampolisie-man Khuta Koninklike optog

8 Karakters Kebbey Ngambela Riekert Diamant-smokkelaar Grace Tibelelo
Sitali, Kleinbaas

9 Sending Griesel en Nanna du Pisani Manaka Evangelical Mission

10 Baas se oupagrootjie Dennis Chipman Skoenlappervanger Van Kanada
Vestig Manaka Droom om rivier meer begaanbaar te maak Legendariese buffeljagter Kap horings vas op grens v Manaka Manaka beteken Plek van Horings

11 Vestig ‘n skool en kerk onder die worsboom
Vestig hom in Suid-Afrika nadat hy siek geraak het Trou met Johanna Smit Werk as plaagbeheerder, maar ‘n gewonde bosvark dood hom Hy laat afstammelinge en Ierse Terriërs in Zambië agter.

12 Baas se jeug Baas kan nie genoeg kry van vertellings oor sy voorsaat nie. In sy gedagtes groei die beeld van sy oupagrootjie tot groter as lewensgroot. Vakansies roei hy dae lank met sy selfgemaakte blikskuit op die dam. Wanneer hulle gaan jag, voel hy dat hy in die spoor van sy oupagrootjie trap. Baas is ‘n uithaler skut en jagter. Hulle verhuis na Sable Ranch in Zimbabwe. Sy ouers word deur rebelle op hulle plaas vermoor en die opstal afgebrand. Baas moet sy eie beeste jag om aan die lewe te bly.

13

14

15

16


Download ppt "Kragpunt deur LM Eager."

Verwante presentaties


Ads door Google