De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Manaka Stamregisters.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Manaka Stamregisters."— Transcript van de presentatie:

1 Manaka Stamregisters

2 Johanna Smit Dennis (Baas)
Baas se stamregister Johanna Smit Dennis (Baas) (gebore Page) Skoenlappervanger (trou in 1903 met Baas, 63 jr.) (sterf in 1929, 89 jr. oud) Dennis (Baas) Dennis (Baas) Page (oudste Broer) (Trou met Grace Bosman, gaan woon in Rhodesië op Sable Ranch word vermoor) Mart Dennis (Baas) Dennis (Baas) (Hoofkarakter (Hoofkarakter se (Hoofkarakter, gebore 1952) se niggie) neef)

3 Chipman-stamregister
Johanna Smit Dennis (Baas) Tibelelo (gebore Page) Skoenlappervanger (Dogter v. Hoofman trou in 1903 met Baas, 63 jr.) Mulambwa se broer) Dennis (Baas) Seun Switerse sendeling- dogter Dennis (Baas) Page Seun Britse sendeling- (oudste Broer) (Trou met Grace ) dogter Mart Dennis (Baas) Dennis (Baas) Whitey Dennis (niggie) (neef) (Hoofkarakter, gebore 1952)

4 Mulambwa-stamboom Die Mulambwa-familie is ’n belangrike familie en stam af van Joseph Mulambwa wat ’n sendeling by Manaka was. Hy wou nie die hoofman word nie, omdat hy homself as “indoena van God”(p. 78) beskou het. Daarom het Grace se pa op ’n jong ouderdom hoofindoena geword. Hy en sy vrou is egter dood in ’n landmyn-ontploffing. Na sy dood het Daaimon die amp oorgeneem, aangesien hy getroud was met Maria Mulambwa. Aan die einde van die boek word Daaimon uit sy posisie onthef en Jos (een van muluti Joseph se kleinseuns) word hoofindoena.

5

6 Mulambwa-stamregister
Ester Kruger (ouma Essie) Joseph Sitali (die muluti) (word op sendingstasie in Vrystaat groot) (Indoena van God, woon op Manaka)) (studeer op Witsieshoek, trou 1941 Profeet van die Bybel) Deborah (Debbie) Sitali Miriam Mosko Maria Daaimon (albei dood in (nie indoena v. stam) (net 1voet) (stampolisieman) (Hoofindoena in landmynontploffing) Khuta) Grace (Tibelelo) Joseph (Jos) Ester Kebbey dogters (skoolhoof in (dood, malaria) (ngambela, net Lusaka) onder indoena) Sitali


Download ppt "Manaka Stamregisters."

Verwante presentaties


Ads door Google