Luister ... God se hart klop aan ons harte! Fokusteks 1 Samuel 3:1-11
Vrae vir kleingroepe Watter ingesteldheid het mens nodig voordat jy werklik na iemand anders kan “luister”? Hoe help dit ons om te besef wat ons ingesteldheid teenoor God moet wees om sy Woord te kan hoor en werklik na Hom te luister? Waar dink julle praat God vandag met jou/ons wat ons glad nie hoor nie, of dink dis ander stemme?
Kindertyd
Mens hoor dít waarvoor jy luister
Ons is nie goeie luisteraars nie.
Ons kan ook verleer om na God se hartklop te luister
Ons kan weer leer om na God se hartklop te luister Luisterhoudings: Ons moet glo daar is iemand wat praat. Ons kan nie luister as ons praat nie. Ons moet leer om meer beskeie te wees.
Ons kan weer leer om na God se hartklop te luister Luisterhoudings: Ons moet glo daar is iemand wat praat. Ons kan nie luister as ons praat nie. Ons moet leer om meer beskeie te wees. Ons moet bereid wees om te wag. Ons moet saam luister na God.
Om te luister is om ‘n leerbare gees te hê “Die kerk is heilig, nie omdat sy volmaak is nie, maar alleen in die mate waarin sy daagliks groei en leer.” Calvyn
Hoor en doen is twee goed! Luister impliseer ge-HOOR-saamheid. Weerstand en wroeging in my hart is deel van luister.
God se stem vandag te midde van ander stemme
God praat – Leef Luisterryk Eerste gedrukte media vir die Seisoen van Luister. Pakket met 10 boekies vir kleingroepe met 1 begeleiersgids – R49.95 Bestel by Bybel-Media 0860 26 33 42