Die Dordtse leerreëls ’n Oorsig.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Advertisements

FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Ek Glo en Bely VII - IX Dr. Thinus du Plessis.
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Ons rykdom in Christus Efésiërs 1 ross van niekerk.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Beeld van God.
Keerpuntgebeurtenisse
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Preek Jesaja 53:6.
Drie vrae: Wie is ons? Wat moet ons doen? Hoe gaan ons dit doen?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Hartlik welkom in die Erediens!
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
God se vreemde opdragte
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Die Heiliges Word Oorwin
Hartlik welkom in die Erediens!
Die Beeld van JASHUA.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Hartlik welkom in die Erediens!
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Selfdegeslagverhoudings
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Transcript van de presentatie:

Die Dordtse leerreëls ’n Oorsig

Agtergrond Jakob Arminius, 1560-1609

Agtergrond Professor te Leiden sedert 1903 tot sy dood. Het algaande meer en meer probleme met die Calvinistiese leer van die uitverkiesing ontwikkel. Na sy dood is dit verder uitgewerk deur sy navolgers, bekend as die Remonstrante (n.a.v. ’n geskrif waarin hulle hulle klagtes oor die leer van die uitverkiesing uiteengesit het). Die Remonstrante het basies vyf punte gehad:

Agtergrond (vervolg): Die vyf artikels van remonstransie God se uitverkiesing vind plaas op grond van vooruitgesiene geloof. Alle mense ontvang deur die kruisoffer van Christus vergewing van sondes. Geen mens in die inherente potensiaal om homself te red nie. God se genade is nie onweerstaanbaar nie. Daar is ’n moontlikheid dat die redding verloor kan word.

Agtergrond (afloop) Onrus ontstaan in die Gereformeerde kerke in Nederland Die Remonstrante se artikels word geweeg en verwerp op die sinode van Dordtrecht, 1618/1619. Die Dordtse Leerreëls word opgestel en goedgekeur as ’n belydenisskrif van die Nerderlandse Gereformeerde kerke. Kom ook saam na Suid-Afrika en is ook steeds ’n belydenisskrif van die gereformeerde kerke in Suid-Afrika. Lees ook gerus die oospronklike voorwoord en die besluit van die sinode in die Psalmboek.

Die Dordtse leerreëls, vyf artikels 1 – God se voorbeskikking Uiteensetting van ware leer in 18 paragrawe. Weerlegging van die dwaling in 9 paragrawe. 2 – Dood van Christus en die verlossing van mense daardeur. Uiteensetting van ware leer in 9 paragrawe. Weerlegging van die dwaalleer in 7 paragrawe. 3 en 4 (Artikel 3 was suiwer) Verdorwenheid van die mens, sy bekering tot God en die wyse waarop dit plaasvind Uiteensetting van ware leer in 17 paragrawe. Weerlegging van die dwaalleer in 9 5 – Die volharding van die heiliges Uiteensetting van ware leer in 15 paragrawe. Weerlegging van die dwaalleer in 9 paragrawe.

Die uitverkiesing Efesiërs 1 ’n Loflied oor God Drie-Enig se verlossingswerk. Ef. 1:2-6 fokus op die werk van die Vader. Ef. 1:4: “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.” Vier sake: Die Vader het uitverkies. Uitverkiesing vind plaas in Christus. 2. Wanneer het Hy uitverkies. 3. Waartoe het Hy uitverkies.

Die Vader het uitverkies Dit is wat ons vanaand in geheel na gaan kyk. Kom ons kyk net eers vinnig:

Wanneer het hy uitverkies? “Nog voordat die wêreld geskep is.” 1953-vertaling: “Voor die grondlegging van die wêreld. Kortliks oor die probleem van tyd. Uitverkiesing van sondaars.

Die Vader het uitverkies Eienskappe van God Eienskappe van die mens Heiligheid Totaal anders, sonder sonde Regverdig Hy gee volgens verdienste Genadig Liefdevol Alwetend en Alwys Weet alles en het met alles ’n plan Almagtig Kan doen wat Hy wil Soewerein Mag doen wat Hy wil Sonde

Die Vader het uitverkies Eienskappe van God Eienskappe van die mens Heiligheid Totaal anders, sonder sonde Regverdig Hy gee volgens verdienste Genadig Liefdevol Alwetend en Alwys Weet alles en het met alles ’n plan Almagtig Kan doen wat Hy wil Soewerein Mag doen wat Hy wil Sonde

Die uitverkiesing Die hel

Die Vader het uitverkies Eienskappe van God Eienskappe van die mens Heiligheid Totaal anders, sonder sonde Regverdig Hy gee volgens verdienste Genadig Liefdevol Alwetend en Alwys Weet alles en het met alles ’n plan Almagtig Kan doen wat Hy wil Soewerein Mag doen wat Hy wil Sonde

Die hel Die uitverkiesing Die Heilige Gees Die uitverkiesing is 100 persent God se genade Maar eis 100 persent ons verantwoordelikheid Die hel Die Heilige Gees