Die oomblik van besef …in watter trek jy is…..

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Rom.6: en :
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
DIE LIEFDE.
2 > 1 Twee is beter as een.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Die Heiliges Word Oorwin
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Rom.1:18-32.
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Die oomblik van besef …in watter trek jy is….

Wiskunde leer jy nie, jy oefen dit…. … Wiskunde leer jy nie, jy oefen dit….. ….ou eksamen vraestelle, met memorandums….. …so vind jy jou foute, en vermy dit in jou eie eksamen… Jy sal nie die ou probleem net so kry in jou eksamen nie, maar wel ‘n soortgelyke probleem, met ‘n klein kinkeltjie in.

Die lewe is: ‘n Probleem wat al uitgewerk is deur ander – voor jou Meer soos wiskunde as wiskunde – jy kan dit ook nie leer nie, jy moet dit doen. Die belangrikste eksamen wat jy ooit kan skryf.

As jy van nou, terug kyk in die lewe, noem ons dit geskiedenis….

Geskiedenis is: Dood as dit nie let op die hand van Vader in die gebeure nie Die beste getuigskrif dat Vader is, en ‘n waarmaker van Sy Woord is. ‘n Memorandum van ‘n vorige geslag se eksamen

Is ‘n geskiedenis boek – wat op die toekoms en hede betrekking het. Die Bybel: Is ‘n boek van geskiedenis gefokus op Vader se geslag, en Sy interaksie met hulle Gebruik aanhoudend die verlede om die toekoms te belig – Jerusalem, Babel – stede uit verlede, huidige sinnebeelde. Is ‘n geskiedenis boek – wat op die toekoms en hede betrekking het.

Psa 78:1 'n Onderwysing van Asaf Psa 78:1 'n Onderwysing van Asaf. My volk, luister na my onderrig; neig julle oor tot die woorde van my mond. Psa 78:2 Ek wil my mond open met 'n spreuk, raaisels uit die voortyd laat stroom. Psa 78:3 Wat ons gehoor het en weet en ons vaders ons vertel het, Psa 78:4 sal ons nie verberg vir hulle kinders nie, maar aan die volgende geslag vertel die roemryke dade van JAHWEH en sy mag en sy wonders wat Hy gedoen het.

Ons Boere geskiedenis is: So ooglopend vol van Vader se liefde en genade vir ons Die beste getuigskrif vir Vader se betrokkenheid by ons ‘n Memorandum van mense soos ons se eksamen

Wat is dit?

Leidraad – dit is die verlede…

Leidraad – dit is die hede…

Leidraad – dit is jou lewe…

Leidraad – dit is geskiedenis…

+/- 5 jaar Kwa-Matiwane +/- 1 jaar Bloedrivier Potgieter Maritz Retief Die groot moord Bloukrans & Weenen Maritz Retief

Meer onlangse voorbeeld - 1994 Weer die drie “trekke” (groepe) Probleem so bietjie verander – al drie in een skippie, nie elk in eie wa nie Dus, hoewel dit geestelik verskillende trekke is, is dit saamgebind in een vaartuig Die sterkste (meeste) het dus die rigting bepaal, en die minderheid is daardeur ingesluit Skematies lyk dit egter presies die selfde…..

As almal hul huiswerk gedoen het… Die reguit pad

Die roeiboot draai af Punt van keuse Verleiers – die met menslike oorreding Mislei – die breë stroom Onwillig saamgesleep – die dun stroompie Punt van keuse

Die ompad het twee bestemmings - een loop dood - Verleiers – die met menslike oorreding Mislei – die breë stroom Onwillig saamgesleep – die dun stroompie Kwa-Matiwane ‘n Daaglikse Bloukrans - geestelik en fisies -

Geestelike & Fisiese Bloedrivier En die ander keer terug na die reguit pad… - maar nie voor dit eers iewers omdraai nie - Geestelike & Fisiese Bloedrivier – beproef verklaar - ‘n Daaglikse Bloukrans - geestelik en fisies -

Bietjie verder terug in die geskiedenis - maar die selfde eksamen vraag -

Bietjie verder terug in die geskiedenis Jerigo 12 verspieders +/- 2 tot 4 jaar 40 jaar 2 maande Kades-Barnéa 3 maande

Wat sien ons? Keuse fout Begin Bestemming Loutering & sondebesef Herstel Dood

Die vroegste en langste voorbeeld Sondeval Adam Tuiskoms Sondvloed Israel Dankbaarheid Besef Herstel vir sommige Wet Wegvoering Genade Luk 20:18 Dood vir ander

Luk 20:18 Elkeen wat op dié steen (neer) val, sal verpletter (oopgebreek) word; maar elkeen op wie hy val, dié sal hy vermorsel (tot stof gemaal en weggeblaas). Hand 28:24 En sommige het geglo wat gesê is, maar ander het ongelowig gebly. Hand 15:11 Maar ons glo dat ons deur die genade van die Meester Jahshua Messias gered word op dieselfde manier as hulle ook.

Hoekom die tema: “ ’n Oomblik van besef ” ? Want dit is die sekerste voorwaarde vir uiteindelike oorlewing – daar sonder sal Bloedrivier nooit op jou horison lê nie, net Kwa-Matiwane, die einde en die dood. In daardie oomblik van besef, word jou waan en trots gekruisig, en jou eie insig onderwerp aan die waarskuwing van ander – jou afhanklikheid vir oorlewing, jou kwesbaarheid, en jou nood staan lewensgroot voor jou, soos Goliat. Voor hierdie oomblik het jy gedroom van groen weivelde, en baie vee – na die oomblik, begeer jy uitredding bo selfs die mooiste wat die wêreld jou kan bied. Nou begin jou sirkel van herstel eers, en omdraai lê nog voor….

Onderhandeling met die vyand maak jou doof en blind vir waarskuwing Afsluiting Jou foute staan reeds agter jou – en die groen velde van Natal lê voor jou – nou is dit moeilik om te verstaan hoe dinge kan verkeerd loop, want alles lyk so ideaal. Onderhandeling met die vyand maak jou doof en blind vir waarskuwing Die Bloukrans en Weenen langs die pad is wat jou bring tot “‘n oomblik van besef” Volgehoue bedreiging bring jou tot by die 9de Desember 1838 – wanneer jy die onmoontlikheid van die stryd in eie krag besef en bely. Bloedrivier is net Genade – dit is die omdraaipunt terug na die Hoogland van saligheid – maar die roete terug oor die Drakensberg is moeiliker as die trek daar af. Terug bo die Drakensberg, begin die werk – die plant en ploeg – en bo alles, hef-aan lê nog voor – volhard tot die einde.