FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Handoplegging.
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Getuienisaksie Hand 1:8 - En julle sal my getuies wees in Jerusalem, Judea en ook in Samaria en die uithoeke van die aarde.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Algemene Sinode Dagwyding
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Joh. 14: :
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Kerkgroei Bediening begin by die predikant
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens.
Druk (Click) om voort te gaan
God het nie witbroodjies nie!
Afhanklikheid van God.
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
“gevangene van die wet”
Identifiseer die Liggaam.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Getuienisaksie Hand 1:8 - En julle sal my getuies wees in Jerusalem, Judea en ook in Samaria en die uithoeke van die aarde.
Hand. 20:29 “Ek weet dat daar ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal indring, en hulle sal die kudde nie ontsien nie.”
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
KOM NA MY TOE….
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4;
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Getuies deur die Heilige Gees wat in ons woon!
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016

6. Die man sê toe vir my: “Sien jy dit, mens 6. Die man sê toe vir my: “Sien jy dit, mens?” Hy laat my toe al langs die stroom terugstap. 7. Terwyl ek so terugstap, sien ek daar staan groot, hoë bome weerskante op die stroom se wal. Esegiël 47:6,7

BESPREKINGSVRAAG 1 Wat “sien” jy is God se plan vir julle gemeente? Wat is julle gemeente se visie en missie? Gee vir elkeen kans om te sê.

GEMEENTE SE VISIE Onseker. Geen strategiese beplanning. Blote teoretiese visie. Teen die muur of op papier. “Liefde vir God, mekaar en die wêreld.”

1. Die man met die meetstok het my teruggebring na die ingang van die tempel toe. Toe sien ek daar kom water onder die tempel se drumpel uit aan die oostekant. Die tempel het oos gekyk. Die water het regs van die tempel weggeloop, suid van die altaar verby. Esegiël 47:1

BESPREKINGSVRAAG 2 Die water vloei uit die tempel in die woestynwêreld. Wanneer is ‘n gemeente besig om die lewende water op te dam?

Blote selfgesentreerde instandhouding Hou lidmate besig en tevrede. Wil gewild en aanvaarbaar wees by mense. Vergelyk die Dooie See en die wildeganse.

12. Weerskante op die wal van die stroom sal allerlei vrugtebome groei 12.Weerskante op die wal van die stroom sal allerlei vrugtebome groei. Hulle blare sal nie verlep nie en hulle vrugte sal nie opraak nie. Hulle sal elke maand dra, want die stroom se water kom uit die heiligdom. Die vrugte sal daar wees om te eet en die blare om genesing te bring.” Esegiël 47:12

BESPREKINGSVRAAG 3 Meet (“meetstok”)jou gemeente se missionale stroom: Hoeveel begrotingsgeld (%)vloei na binne en hoeveel na buite die gemeente? Watter dele van julle gemeentestruktuur is gerig op julle uitwaartse bediening?

BESPREKINGSVRAAG 3 (vervolg) Meet jou gemeente se missionale stroom: Wat is die fokus van jul prediking en kleingroepe? Watter opleiding rus lidmate missionaal toe?

MISSIONALE FOKUS Jesus se opdrag en voorbeeld. Matt 28:19, Luk 19:10 Paulus. Hand 20:24 Sout, suurdeeg, lig. Matt 10:32-33 Koms van die Heilige Gees. Hand 1:8

GEBED Bid twee-twee saam vir God se visie vir jou gemeente, die sinodesitting en jou rol as visionêre leier in jou gemeente.