Gupta, Coligny en Nkandla waar staan gelowiges? Willie Spies 14 Mei 2017 Gereformeerde Kerk Oos-Moot
Realiteite van vandag Politieke onsekerheid oor Zuma se opvolger Cyril Ramaposa Nkosazana Dlamini-Zuma Toenemende magstryd – politieke moorde in Natal Ongunstige demografie – bevolking word jonger, armer Groter obsessie met transformasie op alle lewensterreine Ontoereikendheid van grondwetlike beskermingsmaatreëls Groeiende emigrasie
Gereformeerde leer oor die owerheid - Art 36 NGB God het owerhede ingestel weens die verdorwenheid van die mens God wil dat wereld deur wette regeer moet word om – Losbandigheid te beperk Goeie orde gehandhaaf word Kwaaddoeners te straf Deugsames en Woordbediening te beskerm Ons plig is om – Belasting te betaal Gehoorsaam in sovere opdragte nie met Woord van God in stryd is nie, en Voorbidding te doen
Vyf lesse uit die geskiedenis God gebruik nie net regerings nie maar gewone mense Dawid die skaapwagter Nehemia die stadsbouer Petrus die visserman Instellings deur die eeue vestings teen verval Die heersende ideologie nie ewig – slegs God is ewig Omstandighede word verander deur gelowiges wat die biddend doen Verandering kom wanneer dit die minste verwag word