De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Sterrekunde en tegnologie

Verwante presentaties


Presentatie over: "Sterrekunde en tegnologie"— Transcript van de presentatie:

1 Sterrekunde en tegnologie

2 Akbar se hof word 'n intellektuele sentrum
Mees bekende onder Shah Jahan gebou

3

4 Sterrekunde was gevorderd
Metallurge en Ingenieurs ontwerp die naatlose aardbol 1ste in wêreld deur Ali Kashmiri Lugman

5 Agteruitgang van die Mogol-ryk

6 In die goue eeu het die Mogol ryk Indië, Pakistan, Bangladesh en dele van Afghanistan gedek
Na Akbar het godsdienstige verdraagsaamheid geëindig Hindoes en Sikhs in konflik betrokke en verswak die ryk Persië en Afghanistan het dit binnegeval Die aktiwiteite van die OIK is nie in toom gehou

7 OIK handelsposte geword forte
Tydens onrus is forte verdedig deur garnisoene van sepoys Plaaslike bevolking het na forte gegaan vir beskerming OIK amptenare ontwikkel owerheid OIK geleidelik beheer oor Indië uitgebrei Teen 1857 was die OIK die dominante mag in Indië

8 OIK het belastings ingestel
Engelse taal en Engelse Wet afgedwing Wydverspreide opstande volg uit griewe Die Mogol keiser is in ballingskap geplaas 1858 Brittanje skaf die OIK af en Indië word 'n Britse kolonie

9

10


Download ppt "Sterrekunde en tegnologie"

Verwante presentaties


Ads door Google