Hermeneutiese gesprek

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

My siel, Pa Marie van Rensburg
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
KONTAK Antwoordgids.
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
“Gaan dan heen”.
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Ons Christelike Geloof en die (moderne) Wetenskap
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Luister ... God se hart klop aan ons harte!
NG Gemeente Halfweghuis
Bybelvasvra!.
Hartlik welkom in die Erediens!
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Wat van die res van jou lewe?
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Rom.6: en :
Beeld van God.
Mediasie. Mediasie Waar mense is , is daar soms konflik betrokke Kerk se roeping is versoening Goeie sisteme in plek om dit te hanteer. 1. Riglyne.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
`n Kerk in aksie teen armoede
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
SINODE DIE PAD VORENTOE
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Ek Glo en Bely I - III Dr. Thinus du Plessis.
REFORMASIE/HERVORMING
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Jeug Strategie Augustus 2016.
Is jy regtig graad 10?.
Drie vrae: Wie is ons? Wat moet ons doen? Hoe gaan ons dit doen?
Joh. 14: :
DIE #42 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Offervaardigheid in gemeentes
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Hoe lyk die wêreld waarin ons leef?
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
AARP Beginsels Graad 10 Vra aan leerders: Waarvoor staan die akroniem AARP - Algemean aanvaarde rekeningkundige praktyk.
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
Wat maak dominee as leier aanvaarbaar?
Vrugte van die Gees.
Welkom, Leiers!.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Die Heiliges Word Oorwin
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Dooie woorde wat Lewend maak!
Wes Tvl. Buitengewone Sinodesitting 16 April 2013
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
Hartlik welkom in die Erediens!
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
Selfdegeslagverhoudings
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Transcript van de presentatie:

Hermeneutiese gesprek Die dinamiek van die Hermeneutiese gesprek

Sekularisasie stel kerk voor uitdagings: Geloofstradisie en -denke Sekulêre denke Rasionele wetenskapsinpak en geloof: God word ’uit geantwoord’ Wêreldbeeld, relativering Waarheidsaansprake Individualisme (emosie/ ervaring/ sinsoeke/ onmiddelikheid) 9 3 Hermeneutiek 3

Sistematiese proses Hermeneutiese proses (3) Hantering van mense; Waardigheid/ liefde Vertrekpunte (3) Hermeneutiese proses (2) Analogiese elemente: Ooreenstemming / verskil Vertrekpunte (2) Hermeneutiese proses (1) + Eksegetiese proses Skrifuitleg: Hermeneutiek van suspisie/ aanvaarding Vertrekpunte (1)

Wat se tipe Gesag? Watter gesag word aan die Skrif in die gesprek toegeken? Bybel: *Vetoreg? * Net ‘raad’ Moderne insigte: * Kan dit Bybel veto? * Nie bindend *Kan dit analogie beïnvloed? * Kan dit gesprek verander Tradisie: * Nie belangrik *Vetoreg/ sola scriptura?

KONSEKWENSIES MOET ELKE KEER Hantering van die Bybel in die gesprek Fundamentalisme Bybel ‘Teksies’ hanteer Wetenskaplike ondersoek - Bybel negatief - Bybel praat oor iets anders - Bybel relatief Bybelinterpretasie verander gedurig – geen betroubare norm bv. Apartheid, Sondagviering ens. Groot boodskap van liefde KONSEKWENSIES MOET ELKE KEER DEURDINK WORD

Liefde as hoogste beginsel Met liefde/ menseregte nuwe saak op die tafel (moet aan eksegetiese proses onderwerp word) DWS: vra eksegetiese en hermeneutiese nadenke rakende, aard van liefde, hantering van sonde (Bybelse ‘tug’), mensbeeld, ens. Wat se liefde word bedoel en hoekom? Verskillende antwoorde (enkele voorbeelde): * Totale akseptasie (in gemeente) ongeag van lewenstyl en wie dit is * Totale akseptasie (in gemeente) wie dit is, maar met liefdevolle rigtingewing ten opsigte van gedrag * Akseptasie (in gemeente) wie dit is, maar met begeleiding ten opsigte van gedrag * In geval van ‘afwykende gedrag’: Bybelse ‘tug’ in liefde * Uitsluitende (eksklusiewe) liefde

Wat is Bybelse liefde? Soorte vrae: * Hoe lyk ‘tug’ liefde? * Verskil missionêre liefde van gemeenteliefde? * Kan liefde en straf rym? ens. Inner-kanoniese gesprek

Weeg argumente: waar lê gesag Sosiale situasie Emosie en pyn Maatskaplike situasie Menseregte Publieke beeld Bybelse gegewens Tradisie van kerk(e) ’n Proses: hoe beweeg mens vorentoe? * Konklusie: homoseks nie normaal – wat dan? = Gesprek gaan voort – hoe hanteer mens die mense in die situasie? * Konklusie: homoseks normaal – wat dan? = Gesprek gaan voort – hoe fasiliteer mens die situasie?

Identiteit van die NGK Wat gebeur as gesprek vashaak? * Stel vas waar die probleem lê Geïntegreerde proses Nie argumente meng * Wat is die rol van die kerkvergaderings? Biskoplik, Presbiteriaal of Baptisties? Beleid, studie, ens. Identiteit van die NGK Wie is ons en wie wil ons wees? Wat is rol en gesag van Sinodes?

Is hierdie eksegetiese sisteem besig om in ons gesig te ontplof? Jurie (ouderlinge en dominees) Regter (spesialis teoloë) Gemeentes

Wat dink jy word met ‘liefde’ in die NGK gesprekke bedoel? 2. Hoe dink jy moet verskille in die hermeneutiese gesprek hanteer word?