De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Mediasie. Mediasie Waar mense is , is daar soms konflik betrokke Kerk se roeping is versoening Goeie sisteme in plek om dit te hanteer. 1. Riglyne.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Mediasie. Mediasie Waar mense is , is daar soms konflik betrokke Kerk se roeping is versoening Goeie sisteme in plek om dit te hanteer. 1. Riglyne."— Transcript van de presentatie:

1

2 Mediasie

3 Waar mense is , is daar soms konflik betrokke
Kerk se roeping is versoening Goeie sisteme in plek om dit te hanteer. 1. Riglyne vir gesprek kerklike geskille (Ringe /gemeentes) 2. Pastorale/herderlike gesprekke (Ringe en gemeentes) 3. Transformasie fasilitering (Communitas) 4. Formele ondersoeksake (Gemeente/Ringe) 5. Formele mediasie (Ernstige konflik)

4 Wat is mediasie? Mediasie is ‘n vywillige proses om geskille dmv wedersydse ooreenkoms te besleg Dit is ‘n vertroulike proses waar partye met die hulp van ‘n onafhankilike fasiliterende mediator self na ‘n oplossing vir die konflik soek Dit geskied sonder benadeling van regte Indien ooreenkoms bereik word is dit bindend op albei partye

5 Dit is ‘n amptelike proses wat gefasiliteer word deur ‘n geakrediteerde mediator.
Diens wat die Sinode aan gemeentes en ringe bied Daar is net wenners in mediasie. Spaar baie tyd en energie Spaar baie geld (kerklike ondersoeke) Tugsake en Dissiplinere sake met tug word steeds amptelik ondersoek Indien daar amptelike ondersoek dreig en dit gaan oor verhoudinge en konflik kan saak ook eers vir mediasie verwys word, voordat ondersoek plaasvind. (ernstige konflik)

6 Hoe word dit aangemeld? 1. Indien konflik ontstaan kan dit vir mediasie verwys word – Ring is aanmeldpunt – verwys na Sinode . 2. Sinode stuur onpartydige (onbekende) mediator om partye tot vrywillige ooreenkoms te begelei. 3. Moet goedgekeurde mediator wees , want persoon moet iets van die Kerkreg verstaan. 4 Indien daar amptelike ondersoek dreig en dit gaan oor verhoudinge en konflik kan saak eers vir mediasie verwys word, voordat ondersoek plaasvind. Saak kan ook vir herderlike gesprek verwys word, wat iets anders is as mediasie.

7 VIDEO CLIP: Mediasieclip

8


Download ppt "Mediasie. Mediasie Waar mense is , is daar soms konflik betrokke Kerk se roeping is versoening Goeie sisteme in plek om dit te hanteer. 1. Riglyne."

Verwante presentaties


Ads door Google