Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Besluit watter liedere julle wil sing.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
VRY OM AFRIKANER TE WEES
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Wat my ma my geleer het.
Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Liefde vir mekaar – Deel 1
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
GENETIESE VERBETERING
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
6 November 2016 Navrae: Abrie Coetzee
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
VAT DIT OF LOS DIT
Beskerm jou grootste bate…
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Is jy amper‘n senior?.
Behoeftes en begeertes
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Vrugte van die Gees.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Afhanklikheid van God.
Welkom, Leiers!.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
Hartlik welkom in die Erediens!
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Hartlik welkom in die Erediens!
Getuienisaksie Hand 1:8 - En julle sal my getuies wees in Jerusalem, Judea en ook in Samaria en die uithoeke van die aarde.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
bybelgenootskap van suid-afrika.
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
LO Kwartaal 1 Graad 10.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart Beste <<kliënt se naam>> Sanlam weet hoe hard jy werk om jou gesin te onderhou, en hoe afhanklik hulle van jou is om die beste lewe moontlik te lei. Met die oog hierop het hulle ’n reeks Inkomstebeskermings-oplossings saamgestel om jou inkomste te beveilig, ongeag wat die toekoms inhou. Sanlam se Inkomstebeskermervoordeel vervang jou inkomste wanneer jy weens ongeskiktheid, siekte of besering nie kan werk nie. Dit betaal jou ’n maandelikse inkomste en verseker dat jy ’n bestendige, belastingvrye inkomste kry totdat jy weer kan verdien. En omdat elke persoon se behoeftes anders is, kan dit by jou besondere omstandighede aangepas word. Ek sal ’n volledige finansiële ontleding doen om jou behoeftes te help identifiseer, en te bepaal watter tipe dekking jy nodig het. So kontak my asseblief by <voeg makelaar se kontakbesonderhede in>, dan kan ons saam verseker dat jy en jou geliefdes die regte dekking by Sanlam kry. Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart Sanlam, Strandweg 2, Bellville, Suid-Afrika | www.sanlam.co.za Sanlam is 'n Gelisensiëerde Verskaffer van Finansiële Dienste © 2017 Sanlam. Alle regte voorbehou.