Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Kerssangdiens 2013 Somerstrand.
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Gedagtes rondom die nagmaal
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Beeld van God.
Gedagtenis maaltyd.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VAT DIT OF LOS DIT
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Filp. 2:
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Selfdegeslagverhoudings
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •

Klaagliedere 3:18 “Ek het gedink dit is klaar met my en met my hoop op die Here. Die gedagte aan my ellende en my vreemdelingskap is gal en gif vir my; as ek daaroor nadink, draai my gedagtes vas. Maar...” Alex lees...

Die Roos- AG Visser Te kort jou skoonheidsduur, Roos van my hof. Vir jou volmaakte uur, vir jou volmaakte uur, vir jou volmaakte uur, die Gewer lof! CD word gespeel

Die Roos- AG Visser Te kort ons liefdestyd: Te lank, te lank die rou, te lank die rou. Tog tot in Ewigheid, tog tot in Ewigheid, tog tot in Ewigheid, God dank vir jou. Die gedig moet hier geplak word... Te kort jou skoonheidsduur, Roos van my hof. Vir jou volmaakte uur, vir jou volmaakte uur, vir jou volmaakte uur, die Gewer lof! Te kort ons liefdestyd: Te lank, te lank die rou, te lank die rou. Tog tot in Ewigheid, tog tot in Ewigheid, tog tot in Ewigheid, God dank vir jou.

Hoop/Wanhoop; Geloof/Twyfel; Hartseer/Vrede Alex praat van die wipplank van emosie

Johannes 11:17 - 44 Faure lees die teks

Twee Teenstrydige Stemme Alex praat oor die twee stemme

“Here, as U hier was, sou my broer nie gesterwe het nie “Here, as U hier was, sou my broer nie gesterwe het nie. Maar selfs nou weet ek dat God U alles sal gee wat U van Hom vra.” Alex

Ek weet Ja, Here God U alles sal gee wat U van Hom vra ek glo vas dat U die Christus is, die Seun van God Ligte stem (Faure): Die stem van geloof kom duidelik na vore in die gedeelte. Marta wat aan die begin van haar ontmoeting met Jesus sê: “Maar selfs nou weet ek dat God U alles sal gee wat U van Hom vra.” Wanneer Jesus sê dat haar broer gaan opstaan sê sy vinnig: Ek weet. Op Jesus se verklaring dat Hy die opstanding en die lewe is sê sy: Ja, Here en “ek glo vas dat U die Christus is, die Seun van God, die Een wat na die wêreld toe moes kom.” Marta maak duidelike geloofsuitsprake teenoor Christus. Hierdie stem kom helder en duidelik oor. Maar hierdie stem is nie al nie... die Een wat na die wêreld toe moes kom.

“Here, hy ruik al...” “Here as U hier was...” Donker stem: (Alex) Al twee die sussies se opmerking teenoor Jesus was eerstens: “Here as U hier was...” M.a.w. iets van twyfel en teleurstelling en verwyt. Dan ook wanneer Jesus die opdrag gee dat die klip weggerol moet word, is Marta baie vinnig om Hom te keer en wys sy dat sy nie verstaan wat Jesus gesê het nie. Haar woorde: “Here, hy ruik al...” maak dit so duidelik.

Wat is jou Binnegesprek? Faure

FAure

.... die Gees sorg dat julle vir altyd sal lewe… selfs al moet julle liggam dood gaan… die Gees sal julle op ‘n splinter nuwe manier laat lewe.” 2Kor 5 ....ons sug en voel bedruk omdat ons nie van die aardse liggaam afstand wil doen nie…. Rom 8: 9-10

Jesus Treur saam met hulle... Saam met ons? Alex

Jesus se gemoed het weer vol geskiet sy gemoed vol geskiet en was Hy aangedaan Jesus het gehuil Jesus se gemoed het weer vol geskiet Alex

Alex

Faure praat dan die volgende paar, hierdie slide stel ons professionele persoon se gesprek voor.

Faure: Is die dood die einde van die pad?

Hoe vat ek nou my Rouproses Verder? Faure

Faure: Hoe hou ek die gedagtenis van ander lewendig.

Ons loop nie alleen nie... Alex: Ons loop nooit alleen nie

Alex: Christologise voltooiing Alex: Christologise voltooiing. Jesus het as mens saam gehuil, Hy huil saam met elkeen van ons, maar meer as dit. Hy het die verhouding herstel en die dood oorwin.

Klaagliedere 3:21 “Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie.” Alex lees hierdie teks.

Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •