Vaardighede in Lewenswetenskappe

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Wat is een webquest?.
Advertisements

Volgende stap in het boekhouden
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
EKSAMEN VAARDIGHEDE: Waarom Toetse en Eksamens? 1.1 Jy moet weet:
Rekeningkundige begrippe
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
Wat my ma my geleer het.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018.
2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
NG Gemeente Halfweghuis
STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Leesbegrip.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
DIE ARTIKEL Dit is ’n skryfstuk oor ’n bepaalde onderwerp wat gewoonlik in ’n tydskrif of koerant verskyn. Dit is ’n skryfstuk wat op feite en inligting.
Datahantering Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
DIE BEGINSEL VAN BELYNING
Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant
FOTO-ELEKTRIESE EFFEK
RIGLYNE VIR DIE GEBRUIK VAN REKENAAR TEGNOLOGIE EN ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE BINNE DIE US ONDER FASILITEITSBESTUUR Hierdie riglyn moet saam gelees word.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Interpunksie Jako Olivier - Jako Olivier (2016)
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
EENHEID EN GEBROKE VERHOUDINGS
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Liewe medegelowige Wat nou na die kruis?.
LO Graad 10 KW3.
Wat is ramings?.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Webregistrasie.
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
Die voortgang van die verbond
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
AKADEMIE 2015 TREF DIE TEIKEN
AARP Beginsels Graad 10 Vra aan leerders: Waarvoor staan die akroniem AARP - Algemean aanvaarde rekeningkundige praktyk.
Vaardighede in Lewenswetenskappe
God het nie witbroodjies nie!
Welkom, Leiers!.
Les 10 vir 9 Maart 2019 GOD SE EWIGE EVANGELIE.
“gevangene van die wet”
Navorsing.
Hartlik welkom in die Erediens!
bybelgenootskap van suid-afrika.
Biddag vir Onderwys 10 Februarie 2013.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS
Hartlik welkom in die Erediens!
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Transcript van de presentatie:

Vaardighede in Lewenswetenskappe Wetenskaplike Metode J. Oliphant

Wetenskaplike Metode Stap 1: Vraagstelling Stap 2: Formuleer Hipotese Formuleer ‘n vraag oor iets wat bewys moet word. Stap 2: Formuleer Hipotese Beskrywing van die verwagte resultate. Stap 3: Ontwerp Eksperiment Gebruik / benodig om hipotese te ondersoek. Stap 4: Doen Eksperiment Voer stap 3 uit, en teken resultate aan. Stap 5: Analiseer Verwerk en analiseer die resultate. Stap 6: Gevolgtrekking Afleidings wat gemaak word van verwerkte resultate. Stap 7: Toets Hipotese Word dit aanvaar of verwerp.

Voorbeeld van Wetenskaplike Metode Stap 1: Vraagstelling Is daar al chips by die snoepie voor pouse? Stap 2: Formuleer Hipotese Daar is nie chips by snoepie voor pouse nie Stap 3: Ontwerp Eksperiment Beplan om ‘n leerder voor pouse te gaan stuur om te vra of daar al chips is Stap 4: Doen Eksperiment Voer stap 3 uit. Stuur vir ‘n leerling om te gaan uitvind Stap 5: Analiseer Die chips is nog nie klaar nie die tannie is nog besig om te maak Stap 6: Gevolgtrekking Daar is nie chips by die snoepie voor pouse nie Stap 7: Toets Hipotese Hipotese is aanvaar.