De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

AKADEMIE 2015 TREF DIE TEIKEN

Verwante presentaties


Presentatie over: "AKADEMIE 2015 TREF DIE TEIKEN"— Transcript van de presentatie:

1 AKADEMIE 2015 TREF DIE TEIKEN
GRAAD 4 Inligtingsaand AKADEMIE 2015 TREF DIE TEIKEN

2 Laerskool Kenmare - Tref die Teiken
Registerklasse 4A – Juliette Potgieter 4B - Lambert Louw 4C – Wimpie Pawson 4D – Elardus Coetzee 4E – Renier Louw Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

3 Graad 4 personeel Graadhoof – Juliette Potgieter
Afrikaans – Juliette en Ronel Engels – Lambert en Tanya Wiskunde – Bridget , Lambert en Tanya Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

4 SW – Renier, Pieter en Morne MBK – Anne-Marie en Peter
Graad 4 personeel LO – Cobus en Elardus Musiek - Wimpie Kuns – Renier NW - Elardus SW – Renier, Pieter en Morne MBK – Anne-Marie en Peter Rekenaar –Luzanne Verryking - Elsabé Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

5 Ons wissel... en nie meer tande nie...
Meer as een onderwyser Tasse georganiseerd gepak... Sluitkassies beskikbaar – Juf Luzanne Dink en doen flink en vinnig Watter boeke benodig jy? Handboeke Meriete stelsel Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

6 Laerskool Kenmare - Tref die Teiken
Tref MY Teiken Elke kind word aangemoedig om sy eie persoonlike teiken te stel. Omdat almal hul eie unieke behoeftes het, is dit belangrik dat kinders in oorleg met hul ouers sal besluit waaraan hulle vanjaar wil werk om hulself te verbeter. Elke klein stappie en verbeterinkie bring teen die einde van die jaar merkwaardige groei. Voorbeelde : verbeter leesspoed / ken jou tafels / skryf leesbaar / kry altyd 7 of beter vir speltoetse / geen versuime vir huiswerk nie gedoen nie … Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

7 Laerskool Kenmare - Tref die Teiken
Huiswerk *Begin betyds – jy weet nooit hoe môre se program lyk nie ... *Moet NOOIT huiswerk afskryf nie *Gebruik huiswerk as inskerping van feite *Jy het nooit NIE huiswerk nie!!! – lees , leer jou tafels, teken, skop ‘n bal , klim ‘n boom , wees kreatief … *BEPLAN – veral in die besige sporttye! * Huiswerkboekie – afskryf is jou eie verantwoordelikheid – nie briefie nie. Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

8 Laerskool Kenmare - Tref die Teiken
Opdragte en projekte Ten minste 1 projek per vak per jaar / klaswerk / geen MOOIMAAK opdragte nie – klem op inhoud Doen deeglike navorsing Ouers stel bronne beskikbaar , maar doen nie die navorsing nie Verwerk inligting – enigeen kan “copy” en “paste” en “print” Goue vraag: Het ek iets nuuts geleer? Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

9 Laerskool Kenmare - Tref die Teiken
HANDBOEKE Oortrek en versterking van handboeke Tasse Denim /lap / plastiese sakkies Plastiese oortreksels Klaskamerbeleid – kyk na dissiplinestelsel - teken en stuur terug Vorm met boeknommers – teken en stuur terug Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

10 Laerskool Kenmare - Tref die Teiken
Wacky Wednesdays 14h00 – 14h40 ekstra klas aan leerlinge 14h40-15h00 onderhoude met ouers Leerlinge met uitvalle sal gevra word om dit by te woon – onder 55% vir Afrikaans en 45% vir ander vakke. Indien toetsuitslae nie na wense is nie ,is bywoning verpligtend!! Hierdie is NIE ‘n strafsessie nie, maar ‘n opregte uitreik om waardevolle hulp te verleen Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

11 Laerskool Kenmare - Tref die Teiken
PRETSPAN Uiters bekwaam en kundig – enig in hul soort Volg ALLE uitvalle op – na elke rapport word verwysings hersien Toets eerstens ore en oë Verwysings word gedoen deur onderwysers en Akademiese Hoof Ouers kan nie self toetsing aanvra nie Gratis diens – gryp die geleentheid aan Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

12 Laerskool Kenmare - Tref die Teiken
Toetse Verklarende Woordeboek: Toets is ‘n ondersoek om gehalte te bepaal. Gehalte van (1)begrip, (2)kennis en (3)vermoë om toe te pas. Doel van die toets: Om te bepaal of die kind by bly en verstaan en om te weet wáár heronderrig nodig is. Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

13 Laerskool Kenmare - Tref die Teiken
Toetse en eksamen Afbakening word gegee Leer struktuur Vermy papegaaiwerk –verstaan inhoud!! Lees vrae noukeurig Bepaal hoeveelheid feite volgens punte Volledige antwoorde Leesbare skrif Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

14 Laerskool Kenmare - Tref die Teiken
Kognitiewe vlak Tipe vrae Beskrywend Vlak 3 – 20% Analise / Evaluering / Probleemoplossing Uitdaging – toepassing van kennis!! Vlak 2 – 30% Begrip/ Toepassing Weergee van antwoorde op soortgelyke manier, maar nie soos in boek. Vlak 1 – 50% Konseptuele kennis Gee dieselfde kennis weer wat geleer is. Papegaaiwerk Bloom se Taksonomie Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

15 Laerskool Kenmare - Tref die Teiken
Maak jou punt... Assesseringsveld vir die jaar word opgestel Jaarpunt voortdurend bereken 4 Rapporte Jaarpunt = 75% Eksamen = 25% Al ses vakke dieselfde gewigswaarde 0-punt penaliseer deurgaans Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

16 Laerskool Kenmare - Tref die Teiken
Akademiese spyskaart... Toetsreekse x 2 en Eksamen x 2 Maths Quiz en Sodoku - elke jaar distrikswenners en 2 jaar tot Gauteng-vlak TOP Presteerders – akademiese uitstappie na derde rapport Spelling Bee ANA Akademiese sprekers – Gretha Wiid op 17 Februarie Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

17 Laerskool Kenmare - Tref die Teiken
Hoe help ons in graad 4? Geduldige en toeganklike personeel Heelbrein onderrig E-beam in al die klasse 3D lesse in ‘n verskeidenheid leerareas Opsommings / breinkaarte Wacky Wednesdays Inligtingspraatjies Kursus vir Graad 4-mammas Visagraaf – Dynamic eyes Laerskool Kenmare - Tref die Teiken

18 Laerskool Kenmare - Tref die Teiken
Hoe help ek my kind? Organiseer sy dag Ondersteun met huiswerk en leerwerk – moet dit net nie vír hom doen nie… Sorg dat hy genoeg slaap Pak gesonde kos en WATER in Wees ten alle tye positief teenoor sy skool en onderwysers!! Aanvaar hom onvoorwaardelik! Laerskool Kenmare - Tref die Teiken


Download ppt "AKADEMIE 2015 TREF DIE TEIKEN"

Verwante presentaties


Ads door Google