De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

FOTO-ELEKTRIESE EFFEK

Verwante presentaties


Presentatie over: "FOTO-ELEKTRIESE EFFEK"— Transcript van de presentatie:

1 FOTO-ELEKTRIESE EFFEK
HERSIENING FOTO-ELEKTRIESE EFFEK

2 FOTO-ELEKTRIESE EFFEK
die proses waardeur elektrone uit 'n metaaloppervlak vrygestel word wanneer lig van geskikte frekwensie invallend op die oppervlak is. DIT BEWYS ... die deeltjie geaardheid van lig

3 DRUMPELFREKWENSIE WERKFUNKSIE
fo, is die minimum frekwensie lig benodig om elektrone uit 'n sekere metaaloppervlak vry te stel. WERKFUNKSIE Wo, is die minimum energie benodig om 'n elektron uit die oppervlak van 'n metaal vry te stel

4 Verskillende metale het verskillende werksfunksies, want hulle het verskillende ionisasie-energieë Ionisasie energie is die energie wat nodig is om valenselektrone uit die buitenste orbitale te verwyder

5 3 SENARIOS Foto-elektron word vrygestel & beweeg weg met kinetiese energie Foto-elektron word vrygestel Foto-elektron word NIE vrygestel

6

7

8 INTENSITEIT & FREKWENSIE
EKSPERIMENT

9 INTENSITEIT & FREKWENSIE
Om die STROOM te verhoog moet die tempo van vloei van lading verhoog word

10 FREKWENSIE Frekwensie hang van die golflengte van die lig af.
Frekwensie beïnvloed die energie wat die fotone het Om die STROOM te verhoog moet Die fotone meer energie hê, sodat die elektrone se kinetiese energie kan toeneem Daarom VERHOOG ons die FREKWENSIE (of VERLAAG die GOLFLENGTE)

11 INTENSITEIT Intensiteit hang van die aantal ligbronne af
Intensiteit beïnvloed die aantal fotone wat vrygestel word Om die STROOM te verhoog moet Meer elektrone per tyd vrygestel word Daarom moet meer fotone by die oppervlakte uitkom Daarom VERHOOG ons die INTENSITEIT

12 Verhoging in die INTENSITEIT verander NIE die kinetiese energie van die foto-elektrone nie (want die energie van die fotone het nie verander nie) As daar NIE foto-elektrone by ‘n sekere frekwensie vrygestel word nie, gaan dit nie help om die intensiteit te verhoog nie, want die fotone het nogsteeds nie genoeg energie nie Om die spoed van die foto-elektrone te verander, moet jy die frekwensie (energie) van die fotone verander

13 ABSORPSIE & EMISSIE SPEKTRA

14 ABSORPSIE & EMISSIE SPEKTRA
'n Atoomabsorpsiespektrum vorm wanneer sekere frekwensies straling uit elektromagnetiese straling wat deur 'n medium, bv. 'n koue gas, beweeg, geabsorbeer word. 'n Atoomemissiespektrum vorm wanneer sekere frekwensies van elektromagnetiese straling uitgestraal word as gevolg van 'n atoom se elektrone wat 'n oorgang van 'n hoë energietoestand na 'n laer energietoestand maak. (warm gas)

15 WATERSTOF

16 ABSORPSIE vs EMISSIE

17

18


Download ppt "FOTO-ELEKTRIESE EFFEK"

Verwante presentaties


Ads door Google