De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

BATTERYE.

Verwante presentaties


Presentatie over: "BATTERYE."— Transcript van de presentatie:

1 BATTERYE

2 Indeks Battery Ondersoek
Ooreenkomste tussen Elektrolitiese en Galvaniese Sel Wetenskaplike Verslag Beskrywing en Illustrasie van Galvaniese Sel Galvaniese sel - Geskiedenis Litium-kadmium en Sink-koolstof Battery Indeks Galvaniese sel – Komponente en Reaksies Gebruikte Battery Galvaniese sel - Werking Tipe Battery Galvaniese sel – Reduksie Potensiaal Tabel Battery – Gelykstroom of Wisselstroom Verskille tussen Elektrolitiese en Galvaniese Sel Battery – Mediese Toepassing

3 Kies ten minste vier verskillende batterye by die plaaslike winkel.
BATTERY ONDERSOEK: Kies ten minste vier verskillende batterye by die plaaslike winkel. Ontwerp 'n eenvoudige eksperiment wat jy kan uitvoer om vas te stel watter produk die meeste koste effektief is. Ontwerp 'n geskrewe verslag wat ooreenstem met die vereistes van 'n goeie wetenskaplike verslag.

4 Battery B Battery C Battery D Battery A Skakel vier verskillende battery aan ’n vier identiese elektriese toestelle bv. ‘n flits. Skakel die toestel (flits) aan en neem die tyd wat die neem totdat elk van die flitse nie meer lig-energie uitstraal nie (nie meer brand nie). Voltooi die volgende tabel vir elk van die batterye.

5 Wetenskaplike Verslag:
Ondersoekende vraag: Is battery wat die duurste is die mees koste effektief? Hipotese: Battery wat die duurste is, is die mees koste effektief.

6 Resultate: Naam van Battery Koste van battery (R) Lewens-duur (min)
Koste per min Koste effektiwiteit (1 - 4)* Battery A Battery B * 1: mees effektiewe ; 4: minste effektief

7 Interpretasie en Bespreking van Resultate:
Beskryf die resulate in terme van Orde van koste effektiweit – watter een is meeste en minste effektief Redes vir verskil in koste effektiwiteit Verskillende vervaardigers gebruik verskillende materiale. Al die chemiese reaksie nie dieselfde effektiwiteit nie. Batterye se elektrisiteit geleidingsvermoë verskil . Chemiese stowwe in die battery nie van dieselfde kwalitiet nie. Batterye nie goed met metaal houer geseël nie. Verskillende konsentrasie van chemiese stowwe in die battery.

8 Bv. Duurder batterye se koste effektiwiteit is
Gevolgtrekking: Antwoord die hipotese. Bv. Duurder batterye se koste effektiwiteit is meer (minder) as goedkoop battery.

9 GALVANIESE SEL - GESKIEDENIS

10 (Volt – eenheid van potensiaalverskil)
Luigi Galvani was die eerste persoon wat dit waargeneem het dat elektrisiteit opgewek kan word wanneer verskillende metale (elektrodes) kontak maak met ’n oplossing waardeur elektrisisteit gelei kan word. (Galvaniese sel) Alessandro Volta het hierdie inligting gebruik en die eerste elektrochemiese sel ontwikkel wat bestaan het uit metaalelektrodes en oplossings waardeur elektrisiteit gelei kan word. Volta het ook die battery vervaardig wat bestaan het uit verskeie elektrochemiese selle wat aan mekaar geskakel is. (Volt – eenheid van potensiaalverskil)

11 KOMPONENTE EN CHEMIESE REAKSIES
GALVANIESE SEL - KOMPONENTE EN CHEMIESE REAKSIES

12 ’n Galvaniese sel bestaan uit
Galvaniese selle is ook bekend as Voltaise selle (Na aanleiding van die bydrae van Alessandro Volta tot die ontwikkeling vanb die galvaniese sel ’n Galvaniese sel bestaan uit twee metaalgeleiers bekend as elektrodes. soutoplossing waardeur elektrisiteit gelei kan word. twee halfselle, elk met ’n elektrode en oplossing wat elektrisiteit kan gelei. ’n Chemiese proses bekend as oksidasie vind plaas in die een halfsel en hierdie reaksie stel elektrone vry. ’n Chemiese proses bekend as reduksie vind plaas in die een halfsel en hierdie reaksie neem elektrone op. Die vloei van elektrone vanf die oksidasie reaksie na die reduksie reaksie vind plaas wanneer die twee halfselle (oksidasie en reduksie halfselle) met ’n eksterne elektriese geleier aan mekaar verbind word.

13 KATODE: Die elektrode (metaal) waar reduksie plaasvind is bekend as die katode. In galvaniese selle besit die katode altyd ’n positiewe elektriese lading. ANODE: Die elektrode (metaal) waar oksidasie plaasvind is bekend as die anode. In galvaniese selle besit die anode altyd ’n negatiewe elektriese lading.

14 RIGTING VAN ELEKTRON (ELEKTRIESE STROOM) VLOEI:
Die elektrone wat tydens oksidasie by die anode vrygestel word beweeg deur die eksterne elektriese geleier na die katode waar die oksideermiddel ‘n chemise proses bekend as reduksie ondergaan deur die elektrone op te neem.

15 VLOEI VAN IONE: SPONTANITEIT:
Die chemiese reaksies wat in ’n galvaniese sel plaasvind is bekend as altyde spontane chemiese reaksies en benodig geen eksterne energie om te plaas te vind nie. . VLOEI VAN IONE: Tydens die werking vandie galvaniese sel beweeg positiewe metaalione (katione) wat tydens oksidasie gevorm word vanaf die halfsel waar oksidasie plaasvind (ANODE) na die halfsel waar reduksie plaasvind (KATODE). Die beweging van die metaalione vind plaas deur ’n gedeelte van die galvaniese sel bekend as ’n soutbrug.

16 GALVANIESE SEL - WERKING

17 Wanneer twee halfselle bestaande uit ’n metaal elektrode en soutoplossing wat elektrisiteit kan gelei aan mekaar verbind word sal die een halfsel elektrone verskaf. Die stof wat elektone verskaf ondergaan oksidasie en is die reduseermiddel. Die vermoë van die stof in hierdie halfsel om oksidasie te ondergaan is baie groter as die vermoë van die stof in die ander halfsel om oksidasie te ondergaan. die een halfsel elektrone opneem. Die stof wat elektone opneem ondergaan reduksie en is die oksideermiddel. Die vermoë van die stof in hierdie halfsel om reduksie te ondergaan is baie groter as die vermoë van die stof in die ander halfsel om reduksie te ondergaan. Die relatiewe vermoë van stowwe om reduksie te ondergaan word opgesom in die reduksie potensiaal tabel.

18 REDUKSIE POTENSIAAL TABEL
GALVANIESE SEL - REDUKSIE POTENSIAAL TABEL

19 Die vermoë van die reaksie om reduksie
HALF-REACTIONS E0 (VOLTS) Li+ + e Li -3.05 K+ + e K -2.92 Ba e Ba -2.90 Ca e Ca -2.76 Na+ + e Na -2.71 Mg e Mg -2.37 Al e Al -1.66 Mn e Mn -1.18 2H2O + 2e H2(g) + 2OH- -0.83 Zn e Zn -0.76 Cr e Cr -0.74 Fe e Fe -0.44 Cr e Cr2+ -0.41 Cd e Cd -0.40 CO e CO -0.28 Ni e Ni -0.25 Sn e Sn -0.14 Pb e Pb -0.13 Fe e Fe -0.04 2H e H2(g) 0.00 S + 2H e H2S(g) +0.14 Sn e Sn2+ +0.15 Cu e Cu+ +0.16 SO H e SO2(g) + 2H2O +0.17 Cu e Cu +0.34 O H2O + 4e OH- +0.40 SO2 + 4H+ + 4e S + 2H2O +0.45 Cu e Cu +0.52 I e I- +0.54 O2(g) + 2H e H2O2 +0.68 Fe e Fe2+ +0.77 NO H+ + e NO2(g) + H2O +0.78 Hg e Hg(l) Ag+ + e Ag +0.80 NO H e NO(g) + 2H2O +0.96 Br2(l) + 2e Br- +1.06 O2(g) + 4H e H2O +1.23 MnO H e Mn H2O +1.28 Cr2O H e Cr H2O +1.33 Cl2(g) + 2e Cl- +1.36 MnO H e Mn H2O +1.51 Co e Co2+ +1.82 F2(g) + 2e F- +2.87 ’n Aantal reduksie reaksies se potensiaal word op die tabel voorgestel. Die vermoë van die reaksie om reduksie te ondergaan word bepaal deur die Volt-waarde van die reaksie. Indien twee reaksies met mekaar vergelyk word sal die reaksie met die hoogste Volt-waarde reduksie ondergaan en die ander reaksie sal oksidasie ondergaan.

20 VERSKILLE TUSSEN ELEKTROLITIESE EN GALVANIESE SELLE

21 GALVANIESE SEL ELEKTROLITIESE SEL
Chemiese energie word omgeskakel na elektriese energie. Elektriese energie word omgeskakel na chemiese energie. Redoksreaksie is spontaan – Geen elektriese sel in die stroombaan. Redoksreaksie is nie-spontaan – Elektriese sel is deel van stroombaan. Anode is negatief. Katode is negatief. Katode is positief. Anode is positief. Twee verskillende elektrodes is in verskillende oplossings. Twee identiese elektrodes is in dieselfde oplossing. Soutbrug verbind die twee halfselle. Geen soutbrug is nodig nie.

22 OOREENKOMSTE TUSSEN ELEKTROLITIESE EN GALVANIESE SELLE

23 Redoksreaksie vind in beide selle plaas Oksidasie vind by anode plaas
Reduksie vind by katode plaas Anione beweeg na anode Katione beweeg na katode In eksterne stroom vloei die elektrone vanaf die anode na katode.

24 BESKRYWING EN ILLUSTRASIE VAN GALVANIESE SEL

25 Twee chemiese prosesse vind plaas in ’n galvaniese sel:
’n Galvaniese sel is ’n battery waar chemiese energie na elektriese energie omgeskakel word. Twee chemiese prosesse vind plaas in ’n galvaniese sel: Oksidasie - vrystelling van elektrone deur ’n chemiese stof. Reduksie – opneem van elektrone deur ’n chemiese stof.

26 Kleurlose sink(II)sulfaatoplossing: ZnSO4(S) → Zn2+(aq) + SO42-(aq)
Ammeter: Meet die sterkte van die elektriese stroom wat deur die elektriese geleier vloei. Elektriese geleier: Elektrone vloei die geleier A Sink-metaal Elektrode: Zn(s) Koper-metaal Elektrode: Cu(s) NO3-(aq) K+(aq) NO3-(aq) K+(aq) Soutbrug: Bestaande uit ’n glasbuis gevul met ’n kaliumnitraat (KNO3 - sout) oplossing. Cu2+(aq) Glaswol: Verhoed dat die soutoplossing vanuit die soutbrug vloei. Zn2+(aq) SO4 2-(aq) SO4 2-(aq) Kleurlose sink(II)sulfaatoplossing: ZnSO4(S) → Zn2+(aq) + SO42-(aq) Zn2+-ione veroorsaak dat die oplossing ’n kleurloos vertoon. Blou koper(II)sulfaatoplossing: CuSO4(S) → Cu2+(aq) + SO42-(aq) Cu2+-ione veroorsaak dat die oplossing ’n blou kleur vertoon.

27 sinkmetaal oksidasie ondergaan volgens die volgende oksidasie reaksie.
Koper-metaal Elektrode: Cu(s) Sink-metaal Zn(s) Soutbrug: Bestaande uit ’n glasbuis gevul met ’n kaliumnitraat (KNO3 - sout) oplossing. K+(aq) NO3-(aq) SO4 2-(aq) Zn2+(aq) Cu2+(aq) Wanneer die Sink-metaal, Zn(s) indirek met die koperione (Cu2+(aq) kontak maak sal die sinkmetaal oksidasie ondergaan volgens die volgende oksidasie reaksie. Zn(s) → Zn2+(aq) e-

28 Oksidasie halfsel en die sink elektrode is bekend as die Anode.
Koper-metaal Elektrode: Cu(s) Sink-metaal Zn(s) Soutbrug: Bestaande uit ’n glasbuis gevul met ’n kaliumnitraat (KNO3 - sout) oplossing. K+(aq) NO3-(aq) SO4 2-(aq) Zn2+(aq) Cu2+(aq) ANODE Die gedeelte van die galvaniese sel waar oksidasie plaasvind is bekend as die Oksidasie halfsel en die sink elektrode is bekend as die Anode.

29 Die massa van die anode (Zn-elektrode of Anode) verminder
Koper-metaal Elektrode: Cu(s) Sink-metaal Zn(s) Soutbrug: Bestaande uit ’n glasbuis gevul met ’n kaliumnitraat (KNO3 - sout) oplossing. K+(aq) NO3-(aq) SO4 2-(aq) Zn2+(aq) Cu2+(aq) ANODE Massa van anode verminder. Zn2+(aq) Zn2+-ione vermeerder. Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Tydens oksidasie word sink-ione (Zn2+-ione) gevorm vanaf die Zn-metaal en die sink-ione gaan in oplossing by die ANODE ; die aantal Zn2+-ione in oplossing by anode vermeerder. Die massa van die anode (Zn-elektrode of Anode) verminder

30 Tydens oksidasie word elektrone (e-) gevorm vanaf die Zn-metaal en die
Koper-metaal Elektrode: Cu(s) Sink-metaal Zn(s) Soutbrug: Bestaande uit ’n glasbuis gevul met ’n kaliumnitraat (KNO3 - sout) oplossing. K+(aq) NO3-(aq) SO4 2-(aq) Zn2+(aq) Cu2+(aq) e- e- ANODE Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Tydens oksidasie word elektrone (e-) gevorm vanaf die Zn-metaal en die elektrone beweeg vanaf die ANODE deur die elektriese geleier na die Koper-elektrode; ‘n lesing sal sigbaar wees op die ammeter wat die sterkte van die elektriese stroom deur die geleier aandui. Die vloei van elektrone deur die geleier verteenwoordig elektriese energie.

31 e- e- e- e- e- Cu2+(aq) + 2 e- → Cu(s) A ANODE Sink-metaal
Koper-metaal Elektrode: Cu(s) Sink-metaal Zn(s) Soutbrug: Bestaande uit ’n glasbuis gevul met ’n kaliumnitraat (KNO3 - sout) oplossing. K+(aq) NO3-(aq) SO4 2-(aq) Zn2+(aq) Cu2+(aq) e- e- ANODE e- Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Wanneer die elektrone deur die kopermetaal beweeg word dit aangetrek deur die positief gelaaide Cu2+-ione in die oplossing. Die elektrone word opgeneem deur die Cu2+-ione met die vorming van kopermetaaL en tydens die proses ondergaan die Cu2+-ione reduksie volgens die volgende reaksie: Cu2+(aq) e- → Cu(s)

32 e- e- e- e- e- Cu2+(aq) + 2 e- → Cu(s) A ANODE Sink-metaal
Koper-metaal Elektrode: Cu(s) Sink-metaal Zn(s) Soutbrug: Bestaande uit ’n glasbuis gevul met ’n kaliumnitraat (KNO3 - sout) oplossing. K+(aq) NO3-(aq) SO4 2-(aq) Zn2+(aq) Cu2+(aq) e- e- ANODE e- Zn2+(aq) Oplossing raak kleurloos. Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Cu2+(aq) e- → Cu(s) Wanneer die koperione (Cu2+) reduksie ondergaan verander die koperione na kopermetaal (Cus) wat op die koper elektrode neerslaan. Die massa van koperelektrode vermeerder en die aantal koperione (Cu2+) in die oplossing verminder. Die oplossing raak kleurloos.

33 e- e- e- e- e- Cu2+(aq) + 2 e- → Cu(s) A Koper-metaal Elektrode: Cu(s)
Sink-metaal Zn(s) Soutbrug: Bestaande uit ’n glasbuis gevul met ’n kaliumnitraat (KNO3 - sout) oplossing. K+(aq) NO3-(aq) SO4 2-(aq) Zn2+(aq) Cu2+(aq) e- e- KATODE ANODE Massa van Katode vermeerder. e- Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Cu2+(aq) e- → Cu(s) Die elektrode waar reduksie plaasvind is bekend as die katode. Die massa van die katode neem toe wanneer reduksie plaasvind.

34 e- e- e- e- A Koper-metaal Elektrode: Cu(s) Sink-metaal Zn(s) KATODE
Soutbrug: Bestaande uit ’n glasbuis gevul met ’n kaliumnitraat (KNO3 - sout) oplossing. K+(aq) NO3-(aq) SO4 2-(aq) Zn2+(aq) e- e- KATODE ANODE Massa van Katode vermeerder. Zn2+(aq) OKSIDASIE HALFSEL REDUKSIE HALFSEL Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Die houer waar oksidasie plaasvind (by die anode) is bekend as die oksidasie halfsel. Die houer waar reduksie plaasvind (by die katode) is bekend as die reduksie halfsel. Die aantal positiewe ladings in die oksidasie halfsel is baie hoog. Die aantal positiewe ladings in die reduksie halfsel is baie laag. Die gakvaniese sel (bestaande uit die reduksie en oksidasie halfselle) is nie elektriese neutraal nie.

35 e- e- e- e- A Koper-metaal Elektrode: Cu(s) Sink-metaal Zn(s) KATODE
Soutbrug: Bestaande uit ’n glasbuis gevul met ’n kaliumnitraat (KNO3 - sout) oplossing. K+(aq) NO3-(aq) SO4 2-(aq) Zn2+(aq) e- e- KATODE ANODE Massa van Katode vermeerder. Zn2+(aq) OKSIDASIE HALFSEL REDUKSIE HALFSEL Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Om te verseker dat die galvaniese sel elektriese neutraal is beweeg: positiewe ione (K+) vanuit die soutbrug na die reduksie halfsel. positiewe ione (Zn2+) vanaf die oksidasie halfsel na soutbrug en die reduksie halfsel. negatiewe ione kan ook vanaf die reduksie halfsel en soutbruk na die oksidasie halfsel beweeg.

36 e- e- e- e- A Koper-metaal Elektrode: Cu(s) Sink-metaal Zn(s) KATODE
Soutbrug: Bestaande uit ’n glasbuis gevul met ’n kaliumnitraat (KNO3 - sout) oplossing. K+(aq) NO3-(aq) SO4 2-(aq) Zn2+(aq) e- e- KATODE ANODE Massa van Katode vermeerder. Zn2+(aq) OKSIDASIE HALFSEL REDUKSIE HALFSEL Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Funksie van die soutbrug: voltooi die galvaniese sel (elektriese stroombaan). Verseker dat die sel elektriese neutraal bly deurdat anione (SO42- en NO-3) katione (K+ en Zn2+) deur die soutbrug tussen die reduksie halfsel en oksidasie halfsel beweeg.

37 e- e- e- e- A Koper-metaal Elektrode: Cu(s) Sink-metaal Zn(s) KATODE
Soutbrug: Bestaande uit ’n glasbuis gevul met ’n kaliumnitraat (KNO3 - sout) oplossing. K+(aq) NO3-(aq) SO4 2-(aq) Zn2+(aq) e- e- KATODE ANODE Massa van Katode vermeerder. Zn2+(aq) OKSIDASIE HALFSEL REDUKSIE HALFSEL Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Oksideermiddel en Reduseermiddel: Die Zn-metaal atome ondergaan oksidasie : skenk elektrone Die Cu2+-ione ondergaan reduksie : neem elektrone op Zn-metaal atome is die reduseermiddel Cu2+-ione is die oksideermiddel.

38 REDUKSIE POTENSIAAL TABEL.
Koper-metaal Elektrode: Cu(s) Sink-metaal Zn(s) Soutbrug: Bestaande uit ’n glasbuis gevul met ’n kaliumnitraat (KNO3 - sout) oplossing. K+(aq) NO3-(aq) SO4 2-(aq) Zn2+(aq) e- e- KATODE ANODE Massa van Katode vermeerder. Zn2+(aq) OKSIDASIE HALFSEL REDUKSIE HALFSEL Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Zn2+(aq) Selpotensiaal: Die selpotensiaal van ‘’n galvaniese sel is ’n aanduiding van die hoeveel chemiese energie wat tydens die oksidasie en reduksie reaksies omgeskakel kan word na elektiese energie. Die hoeveelheid chemiese energie wat tydens die oksidasie en reduksie reaksies na elektriese reaksies omgeskakel kan word word bereken word vanaf ‘n tabel bekend as die REDUKSIE POTENSIAAL TABEL.

39 Zn(s) → Zn2+(aq) + 2 e- Cu2+(aq) + 2 e- → Cu(s)
REDUKSIE POTENSIAAL TABEL: HALF-REACTIONS E0 (VOLTS) Li+ + e Li -3.05 K+ + e K -2.92 Ba e Ba -2.90 Ca e Ca -2.76 Na+ + e Na -2.71 Mg e Mg -2.37 Al e Al -1.66 Mn e Mn -1.18 2H2O + 2e H2(g) + 2OH- -0.83 Zn e Zn -0.76 Cr e Cr -0.74 Fe e Fe -0.44 Cr e Cr2+ -0.41 Cd e Cd -0.40 CO e CO -0.28 Ni e Ni -0.25 Sn e Sn -0.14 Pb e Pb -0.13 Fe e Fe -0.04 2H e H2(g) 0.00 S + 2H e H2S(g) +0.14 Sn e Sn2+ +0.15 Cu e Cu+ +0.16 SO H e SO2(g) + 2H2O +0.17 Cu e Cu +0.34 O H2O + 4e OH- +0.40 SO2 + 4H+ + 4e S + 2H2O +0.45 Cu e Cu +0.52 I e I- +0.54 O2(g) + 2H e H2O2 +0.68 Fe e Fe2+ +0.77 NO H+ + e NO2(g) + H2O +0.78 Hg e Hg(l) Ag+ + e Ag +0.80 NO H e NO(g) + 2H2O +0.96 Br2(l) + 2e Br- +1.06 O2(g) + 4H e H2O +1.23 MnO H e Mn H2O +1.28 Cr2O H e Cr H2O +1.33 Cl2(g) + 2e Cl- +1.36 MnO H e Mn H2O +1.51 Co e Co2+ +1.82 F2(g) + 2e F- +2.87 Oksidasie Halfreaksie: E0 = - 0,76 V Zn(s) → Zn2+(aq) e- Oksidasie Halfreaksie: Cu2+(aq) e- → Cu(s) E0 = + 0,34 V Berekening van die sel potensiaal (E0): E0 = E0(oksidasie halfreaksie) - E0(reduksie halfreaksie) = (+ 0,34 V) – (-0,76 V) = + 0,34 V + 0,76 V = + 1,10 V Die positiewe waarde dui aan dat die oksidasie en Reduksie reaksies spontaan sal plaasvind. Die waarde van 1,10 V dui aan dat die sel 1,1 Joule energie Vir 1 Coulomb elektriese lading (elektrone) verskaf wanneer dit vanaf die anode deur die elektriese geleier na die katode sal vloei. Indien die ammeter met ’n gloeilamp vrvang word sal die lampie brand.

40 Oksidasie halfsel // Reduksie halfsel
Faktore wat die grootte van die selpotensiaal bepaal. Drie faktore beinvloed die selpotensiaal of optimale werking van ’n galvaniese sel: * Tipe verbinding wat gebruik word om die galvaniese sel saam te stel. * Konsentrasie van die elektroliete in elk van die halfselle. * Temperatuur van die galvaniese sel. Standaard toestande vir ’n galvaniese sel is: Temperatuur: 298 K Konsentrasie van Elektroliet: 1,0 mol·dm-3 SELNOTASIE: Oksidasie halfsel // Reduksie halfsel Zn(s) / Zn2+(aq) (1 mol·dm-3) // Cu2+(aq) (1 mol·dm-3) / Cu(s)

41 LITIUM-KADMIUMBATTERY SINK-KOOLSTOFBATTERY.

42 Litium-kadmiumbatterye is duurder as sink-koolstofbattery omdat,
Litium en kadmium baie duur chemiese stowwe is. Litium en kadmium baie suiwer is om te verhoed dat dit oorverhit of elektriese lading verloor wanneer deel is van batterye. Langer en vinniger werk as ander tipe batterye.

43 GEBRUIKTE BATTERYE

44 Vrystelling van swaar metale (lood en kwik) wat gevaarlik is.
Batterye bevat een of meer van die volgende metale: kadmium, lood, sink, mangaan, nikkel, silwer, kwik en litium. Wanneer gebruikte battery weg gegooi word kan giftige stowwe vanuit die batterye vrygestel word wat ’n negatiewe invloed op grondwater en die gesondheid van mense het. Tydens verbranding kan Kwik en Kadmium as gasse vrygestel word en die lug besoedel. Hierdie twee metale is baie giftig. Die volgende probeleme kan veroorsaak word deur batterye wat klaar gebruik is (“pap batterye”): Indien batterye verbrand word kan die oorblyfsels, riviere en waterbronne besoedel. Vrystelling van swaar metale (lood en kwik) wat gevaarlik is. Omgewing kan blootgestel word aan lood en suur. Stel chemiese stowwe vry wat oë en vel kan irriteer.

45 Die chemiese stowwe (metale) wat in batterye voorkom kan herwin word vir hergebruik.
Herwinning van die metale verminder die ontginning van natuurlike bronne. Dit is ook belangrik dat metale afkomstig van batterye nie in waterbronne beland en besoedeling veroorsaak nie.

46 TIPE BATTERYE

47 Kan nie herlaai word nie
Primêre batterye: Kan nie herlaai word nie Sink-koolstof batterye, alkaliese batterye en litium batterye. Sink-koolstof battery word vir algemene doeleindes gebruik en ontlaai vinnig. Sink-chloried batterye se lewensduur is langer en verskaf meer energie as sink-koolstof batterye. Alkaliese batterye se lewensduur is tien keer langer as sink batterye maar die koste is 3 – 5 maal meer as sink batterye. Batterye vir die gebruik in gehoortoestelle, kameras, horlosies, sakrekenaar - baie klein met ronde voorkoms. Litium batterye se lewensduur is twee keer die van alkaliese batterye en is baie duur.

48 Sekondêre batterye: Kan herlaai word Mees algemene batterye is nikkel-cadmium (Ni-Cd), geseëlde lood-suur(Pb), nikkel-metaal hidried (Ni- MH), en litium ioon (Li- Ioon). Nikkel-Kadmium is die mees algemene herlaaibare battery. Een van hierdie batterye kan 150 alkaliese batterye vervang. Geseëlde lood-suur battery word gebruik in kameras en sellulêre telefone. Nikkel Metaal Hidried batterye word gebruik in rekenaars, cellulêre telefone. Hierdie batterye besit lae energie vrystelling en hoë energie kapasiteit. Lithium Ioon batterye so koste is hoog maar is baie lig in massa en hoog in energie digtheid. Word gebruik in sellulêre telefoen en skootrekenaars.

49 GELYKSTROOM OF WISSELSTROOM.
BATTERY - GELYKSTROOM OF WISSELSTROOM.

50 Batterye lewer gelykstroom omdat,
Die batterye se pole nie voordurend verander nie. Energie word verskaf deur ’n voorwaartse chemiese reaksie . Geen motor roteer deur ’n magneetveld nie.

51 MEDIESE TOEPASSING VAN BATTERYE HARTPASAANGEêRS EN GEHOORAPPERATE.
- HARTPASAANGEêRS EN GEHOORAPPERATE.

52 Ongeveer 600,000 hartpasaangeërs word jaarliks ingeplant en die apperaat lewer ’n elektriese puls wat veroorsaak dat die hart teen die regte spoed klop. Herlaaibare batterye (nikkel-kadmium batterye) was die eerste tipe battery wat gebruik is in pasaangeërs. Biologiese batterye waar energie van die menslike liggaam gebruik is, is ook gebruik sonder enige sukses. Kernkrag batterye is ook gebruik maar weens die gevaar daarvan word dit nie meer gebruik nie.

53 ’n goeie energiebron is. se tempo van energie vrystelling laag is.
Litium-jodium batterye word huidiglik in hartpasaangeërs gebruik omdat die batterye, ’n goeie energiebron is. se tempo van energie vrystelling laag is. se leeftyd baie lank is. se massa baie min is, 12 tot 15 g. in verskillende vorms beskikbaar is.

54 In gehoorapperate word sink-lug batterye gebruik wat nie herlaaibaar is nie en na gebruik word dit weggegooi.

55 einde


Download ppt "BATTERYE."

Verwante presentaties


Ads door Google