25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Besluit watter liedere julle wil sing.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Liefde vir mekaar – Deel 1
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Genesis (begin van die geskiedenis en God se verkose familie)
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
OORSAKE VAN ONENIGHEID
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Om vir God te LEEF Psalm 40.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Die Pesaglam.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Bekering.
God se vreemde opdragte
2 > 1 Twee is beter as een.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
22. Nog ʼn kans 2 Konings
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
Wie was Jesus se ma gewees?
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Filp. 2:
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
17. En die wenner is Konings 18.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Kyk met hoeveel van die volgende julle groep kan opkom!
Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank
23. Tot in die afgrond 2 Konings 21.
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
DIE PROFETE EN HUL PLEIDOOIE
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
OM SIN UIT DIE GESKIEDENIS TE MAAK:
Transcript van de presentatie:

25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1

Skriflesing Lees Jeremia 1:4-8 Vertel Jeremia 1:9-10 Vertel Jeremia 1:11-16 Vertel Jeremia 1:17-18 Lees Jeremia 1:19

Israel Juda Ballingskap Rigters en Konings Juda Ballingskap Die Noordryk waar 19 konings na mekaar gedoen het wat verkeerd was in die oë van die Here, is in ballingskap weggevoer. In die Suidryk het daar nog 'n paar konings aangegaan. Kom ons kyk op die volgende skyfie.

Ballingskap Verlede keer het ons van die koning gepraat wat net 8 jaar oud was toe hy koning geword het en wat gedoen het wat reg was in die oë van die Here. Hy was die sestiende koning van Juda, die Suidryk. Hy word met die groter goue kroon hier uitgebeeld. Sy naam was Josia. In sy tyd het 'n profeet met die naam Jeremia opgetree. Na hom het daar 4 konings gevolg wat nie gedoen het wat reg was in die oë van die Here nie. Jeremia het lank na koning Josia se tyd nog die profeet gewees wat ook hierdie ander konings moes waarsku... totdat die ballingskap ook vir die Suidryk begin het.

Onthou julle nog vir Jesaja wie se mond met die kool aangeraak is? Jeremia se mond is ook aangeraak – met die hand van die Here. Kom ons maak ons eie prent van Jeremia in ons gedagtes... Vertel nou die verhaal van Jeremia se roeping.

Wees gereed! Pasop!

Hierdie skyfie kan moontlik gebruik word om aan te toon dat Jesus tussen ons en die straf kom staan het en vir ons Goeie Nuus gebring het...

Wat kan ons nou doen?