Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Ongelykheid en armoede
Advertisements

Rekeningkundige begrippe
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
KONTAK Antwoordgids.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Kopiereg.
Die geskiedenis van geld
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
Rom.6: en :
6 November 2016 Navrae: Abrie Coetzee
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
VAT DIT OF LOS DIT
Besigheidstudies Graad 11.
Beskerm jou grootste bate…
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bekering.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Vrugte van die Gees.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Hartlik welkom in die Erediens!
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Getuienisaksie Hand 1:8 - En julle sal my getuies wees in Jerusalem, Judea en ook in Samaria en die uithoeke van die aarde.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
bybelgenootskap van suid-afrika.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Transcript van de presentatie:

Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart Omskakeling na Echo UA Beste <voeg kliënt se naam hier in> Ons weet almal hoe belangrik dit is om vir aftrede te spaar. En as ’n gewaardeerde kliënt vir wie finansiële welstand ’n prioriteit is, verstaan u die situasie waarskynlik beter as die meeste ander mense, omdat u reeds ’n uittree-annuïteit by ons het. Nietemin verander mense se behoeftes en omstandighede mettertyd. Nie so lank gelede nie het ons ’n produk geskep wat dit regtig aantreklik en lonend maak om vir aftrede te spaar – die Cumulus Echo Uittree-Plan. Ons motiveer u om u betalings vol te hou, deur u aftreespaarfonds ’n hupstoot te gee met ’n bedrag wat die Echo Bonus genoem word. Hoe langer u u belegging by Sanlam volhou, hoe hoër sal die Echo Bonus wees. U kan gerus oorweeg om voordeel te trek uit hierdie innoverende produk, deur eenvoudig u bestaande aftreeplan te omskep. Dit is regtig so maklik. U kan dit met min moeite en sonder enige koste doen. Hoekom sal u wag? Doen die slim keuse, en sluit aan by die meer as 60 000 kliënte wat reeds na die Cumulus Echo Uittree-Plan omgeskakel het. As u belangstel om u aftreespaargeld aan te vul of wil gesels oor hoe u die belastingvoordele van ’n Sanlam Cumulus Echo Uittree-Plan maksimaal kan benut, kontak my, u Sanlam finansiële adviseur <voeg adviseur se kontakbesonderhede hier in>. Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart Sanlam, Strandweg 2, Bellville, Suid-Afrika | www.sanlam.co.za Sanlam is 'n Gelisensiëerde Verskaffer van Finansiële Dienste © 2017 Sanlam. Alle regte voorbehou.