Vrugte van die Gees.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
Kinders van die Bybel.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Gedagtes rondom die nagmaal
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Hartlik welkom in die Erediens!
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Op pad na jou destinasie!!
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
MA.
Beeld van God.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
God se vreemde opdragte
Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens.
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
“gevangene van die wet”
Hartlik welkom in die Erediens!
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
Rom.1:18-32.
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Vrugte van die Gees

Liefde Mens kry verskillende soorte liefde: romanties; vriende; ouers en kind; broer en suster ens. Ons het almal ‘unlovable’mense in ons lewens – dis die mense wat jy regtig sukkel om net mee ‘nice’ te wees – vergeet nog lief te hê! Die vrug van die Gees – LIEFDE – is bedoel vir die ‘unlovables’ in jou lewe – nie vir die ‘lovables’ nie, dis in elk geval maklik om hulle lief te hê!  

Die Wysheid van Koning Salomo

Vreugde Vreugde/blydskap kom as gevolg van die genade van God, dat Hy my sondes vegewe het end at ek ‘n ewigheid saam met Hom gaan deurbring. Dis nie ‘n menslike emosie wat kom en gaa nie. Dis word aan jou deur die Heilige Gees gege en word veral in moeilike omstandighede gesien! Vreugde / blydskap kom nie van of deur ons omstandighede soos geluk nie, dis ook ‘n heeltemal ander tipe emosie as geluk!

Paulus en Silas in die tronk

Vrede Regte vrede is die resultaat van ‘n verhouding met God hê. Vrede beteken nie dat daar nie worries en dalk konflik gaan wees nie, maar ‘n kalm wete binn-in jou dat God in beheer is van die situasie, maak nie saak hoe rof dit om jou lyk nie. Dis normaal om te worry en angstig te wees as jy na die slegte omstandighede om jou kyk. Die Bybel sê da tons in sulke tye na God moet gaan, en vir Hom vertel waaroor jy bekommerd is, end at Hy vir jou vrede ten spite van jou omstandighede sal gee, i.p.v. tantrums gooi en kla en moan daaroor en sodinge net erger laat raak.

Daniël se vriende in die vuuroond

Geduld Geduld is om te wag vir die regte tyd – sonder om te kla. Die regte tyd is God se tyd. Dis die vermoë om aan te hou en uit te hou – selfs onder moeilike omstandighede – met ‘n positiewe verwagting dat dinge gaan uitwerk en beter word.

Abraham wag op die belofte van God

Vriendelikheid Vriendelikheid is meer as net ‘n glimlag. Die Engelse woord is ‘kindness’, en ‘n ander Afrikaanse woord is gaaf. Vriendelikheid is om mense goed te behandel, sonder dat jy iets daaruit kry of iets terug te verwag, maak nie saak wat hulle gedoen het nie. Vriendelikheid vat ‘nice’ wees ‘n stappie verder. Dis om ander mense se behoeftes in ag te neem, en partykeer voor jou eie te stel. Dis om ander mense te behandel soos JY behandel wil word!

Goedhartigheid is goed te wees teenoor en vir die mense rondom jou Goedhartigheid is goed te wees teenoor en vir die mense rondom jou. Dis om iemand te help wanneer hulle sukkel, sonder dat jy iets daaruit kry. Bv. help iemand oor die straat, deel jou broodjie met iemand wat nie het nie ens. Goedhartigheid

Barmhartige Samaritaan

Nederigheid / Sagmoedigheid Nederigheid is om mense met sagte hande te behandel. Om mense nie altyd te veroordeel nie, maar eers te luister end an eerder te help as om weg te wys. Nederigheid beteken om nie te dink dat jy beter as iemand anders is nie.

Johannes die Doper

Selfbeheersing Selfbeheersing is om beheer oor jou eie gedrag te hê. Dis om NEE te sê vir versoekings. Om selfbeheersing te hê is nie altyd maklik nie, want die satan gaan probeer om jou te kry om verkeerde keuses te maak. Jy moet sterk staan en die Heilige Gees vertrou om jou te help om die regte keuses te maak, VERAL wanneer dit nie maklik is nie!

Josef weerstaan Potifar se vrou

Getrouheid Getrouheid is om jouself tot iets of iemand te verbind (commit). Om betroubaar te wees beteken dat mense op jou kan staatmaak, jy is lojaal en jy doen wat jy gesê het jy gaan doen. Dis nie altyd maklik om getrou te wees nie, getrouheid vra vertroue in God. Om getrou te wees beteken nie da tons alles altyd verstaan nie, dit beteken ons vertrou God – Wie Hy is – Wie Hy sê Hy is – en wat Hy sê Hy kan doen!

Gelykenis van die 2 seuns en die Wingerd